LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Lord Nelson Hotel | LekkeSlaap
+17

The Lord Nelson Hotel

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir The Lord Nelson Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Tanja G - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja G
Gesin met tieners

Sentrale ouwêreldse verblyf.

Ouwêreldse atmosfeer. Skoon, netjies. Vriendelike en hulpvaardige personeel. Basiese pub-etes - glutenvrye pizza was ongelooflik. Uitstekende ligging - wassery langsaan, oulike koffiewinkels in dieselfde pad, hawe net oorkant en Boulders Beach 2,1 km gemaklike stap. Sal beslis terugkom!

The Lord Nelson Hotel's terugvoer

Baie dankie, ons sien uit daarna om u weer te sien.

The Lord Nelson Hotel
Elmarie G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie G
Gesin met tieners

Heerlik geslaap en geëet. Personeel baie vriendelik.

Baie dankie vir 'n heerlike kuier.

Henri F - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri F
Saam met eggenoot / lewensmaat

The Lord Nelson is steeped in history. A must visit for history enthusiasts.

A most enjoyable stay. The staff friendly, helpful and efficient. Lived up to all my expectations.

Melt V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melt V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal en netjies.

Netjiese hotel, verwelkomingsdrankie in kamer. Heerlike ontbyt.

Louisa D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louisa D

Was ongelooflik baie lekker gewees!

Wat 'n fantastiese hotel met soveel baie geskiedenis! Het dit regtig baie geniet. Personeel was vriendelik en baie behulpsaam gewees. Kamer was mooi netjies en skoon. Ontbyt heerlik. Sal vir seker weer teruggaan!

Vanaf R1 305
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 305
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 305
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: St Georgestraat 58, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADi1EfSWB5m4u40qeZJTydL3VzFSbBzLkiPovPyXXaiTzeBoUyt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 305  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 58 St Georges Street Simon's Town 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.19301 18.42866
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!