Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Love Bubble

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Erica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 22 resensies vir The Love Bubble
Netheid
3.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.5/5
Marizane M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Marizane M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overrated, overpriced en geen plesier.

Die beddegoed was oud en nie wit nie. Alles is beige of bruin en dit skep nie 'n goeie indruk nie. Die spiraal trappe is 'n groot risiko wat nie genoem word nie. Reling is van PVC-pyp en dit is moeilik om op en af te beweeg. Daar was geen warm water om te stort nie en die drukking is baie swak, ten spyte van 'n pomp. Die jacuzzi is baie klein. WiFi werk nie. Die ekstras maak nie op vir die basiese wat nie op standaard is nie. Dit was 'n frustrasie, maar dit was reeds betaal en het toe maar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy benodig op een plek, wou nooit die plek verlaat nie.

Heerlik en hemels die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

100% als wat mens in so 'n verlate plek sou benodig.

Daar's 'n foto van 'n trap op hul advertensie, maar dit sê nie dat die hoofslaapkamer daar bo is en dat ouer mense en/of mense met heupprobleme nie daar sal kan op of snags af na die toilet nie! Aan positiewe kant sal mense met rug-en heupprobleme in alle waarskynlikheid nie hier bepreek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Neville G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Love Bubble se foto's en beskrywing is nie heeltemal in lyn met die plek nie.

Die slaapplek is bo in die eenheid en as jy nie goeie balans het nie of sou hy dalk langer as 1.8m of wees of meer as 120kg wees. Die handreling is ook van plastiekbesproeïngpyp gemaak en nie te veilig nie. Die afdraai na die Love Bubble vat jou ook deur 'n grondpad deur 'n informele nedersetting waar jy moet oppas vir pap wiele.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Christa L
Gesin met tieners

Lieflike ligging. Mooi natuurskoon.

Oopplan-loft huis met dubbelbed en 2 uittrekbeddens in die sitkamer. Mooi uitsigte. Heerlike borrelbad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederik K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frederik K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing en uitsig. Netjiese braai en lekker kuierplek.

Met klein veranderinge kan badkamer meer doeltreffend ingerig word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Marianne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis het aandag nodig.

Die toilet was bespat met ons aankoms. Daar is geen pakplek vir persoonlike goed en geen klerekaste. Die linne is moeg en beantwoord beslis nie aan standaarde nie. Matras ook. Die spiraaltrap na die bed is lewensgevaarlik met geen toiletgeriewe in die kamer vir snags. Ouer mense vind dit moeilik en daar is geen waarskuwing vir persone wat nie spiraaltrappe kan klim nie. Ek moes dus onder slaap op die slaapbank sonder beddegoed. Die kombuis het hopeloos te min werksoppervlak. 'n Werksbank langs kombuiskas sal beslis help. Blindings vuil. Die kunsgras voor die deur was meer sand as gras. Geen deurmat. Onkruid groei woes om die plek. Positief was die buitebraai alhoewel nie vooraf in kennis gestel om hout te bring nie. Kaggel uitstekend. Genoeg warm water. Pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Love Bubble se terugvoer

We have a new mattress, the old mattress was 4 years old and purchased brand new. The linen is all high thread count and is very high quality.
Unfortunately with it being a farm stay the wind does blow and we have wild daisies which pop up regularly as we are in Namaqualand.
Storage space for bags is available under the spiral staircase and a new kist in the room upstairs for bags. We have added storage space in the braai area as well to prep food and built up the wall to shield from the wind should it blow.

The Love Bubble
Shenaaz K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shenaaz K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die uitsig wanneer die son sak is asemrowend en die vars lug van die natuur het my baie goed gedoen.

Soggens het ek vanaf my slaapkamer na 'n indrukwekkende uitsig gestaar. Smiddae het ons in borrelbad gesit en die sakkende son dopgehou wat baie mooi was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lesley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die idee en ligging is fantasies, maar dit het ongelukkig nie 'n positiewe indruk gelaat nie.

Die plekkie het baie potensiaal, maar die basiese ontbreek. Maak seblief die plek goed skoon voor aankoms, vee vloere, stof af, was die vensters. Maak seker alles is in werkende toestand, soos handvatsel van toiletdeur val uit die deur. Soos genoem, plek met baie potensiaal, maar moet beter in stand gehou word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Love Bubble se terugvoer

Thank you for your constructive criticism, all has been attended to and doors kept closed as we cannot control the wind if it blows sand in.

The Love Bubble
Kim R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kim R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustic and tranquil.

A few things offered but were not supplied, mosquitoes a huge problem. I think a few citronella candles etc. could have been supplied. Water supply a huge problem to the cottage. Joan and her son went out of their way to assist. Arrived with a flat tyre after traveling 100 km on a dirt road. Think guest must be told to only take the N7 route for that reason. Fortunately Joan's son came to the rescue and put the spare on and told us where to go to get the tyre repaired.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en heerlik.

Heerlike ervaring en kon lekker braai op die stoep. Mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alana S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alana S
Gesin met klein kinders

Ons het dit baie geniet in die borrelbad met ’n stunning view.

Diere-vriendelik, stil en rustig. Dit was amazing en rustig. Ons het die wynplase geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shannon T - Jul 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon T
Saam met eggenoot / lewensmaat

He popped the question!

My partner and I went to the Love Bubble for a weekend away to celebrate our 5 year anniversary. On the night we arrived, it was the most perfect weather, the sunset was gorgeous and we had a fire on outside. Very relaxing, next thing I know the man of my dreams gets down on one knee and asks me to marry him. Of course I said yes! Cannot wait to come back to this gorgeous place. Was the most relaxing and beautiful place to have stayed for the weekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark V
Gesin met klein kinders

Rustig en lekker.

My familie het die geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carl P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic place to get away tranquil and romantic.

Great place to get away from the world, it is a little piece of heaven.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heinrich L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek om saam met jou ander helfte te spandeer.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Die plek was mooi skoon en ons het ook 'n oproep die oggend gekry om ons te verwelkom. Die gasvrou was baie vriendelik. My gunsteling was die 2 honde op die erf, 'n labrador en 'n skaaphond met die mooiste geaardhede. Ek sal vir seker weer daar gaan bly. Ek voel ek moet noem dat die huis nie juis geskik is vir die ouer gardes wat sukkel met trappe nie aangesien dit 'n loft is. 11/10 vir hulle!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Giana K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Giana K
Saam met vriende

Disappointing.

Service was not professional at all, accused of checking out late when that is not true. Cheese grater was so rusted that it is dangerous to use. Couldn't use spa bath second night as water pressure was non existent. I feel as though I paid for false advertising. It was my birthday on Saturday and I feel as though it was kinda ruined.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Love Bubble se terugvoer

The cheese grater has been replaced.
Check-out is strictly at 10:00 due to new guests arriving at 15:00 and in order for us to clean. If no guests are coming we allow our current guests to have a late check out.
We installed a pump in case the water pressure is low, which happens on a rare occasion.

The Love Bubble
Nick H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a lovely stay.

We had an absolutely awesome stay there. The river is peaceful and awesome people.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was 'n heerlike kuier.

Ons het 'n absoluut heerlike tyd daar gehad. Die rivier is rustig en wonderlike mense.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laremy L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Laremy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en baie lekker gekuier.

Baie lekker huisie met lieflike spa-bad op stoep met mooi uitsig en braai. Al negatief was die wind wat van 12:00 opsteek en was baie koud gewees op stoep dan. Badkamer baie klein en die trap op na slaapkamer moeilik om af en op te klim vir ouer mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Love Bubble se terugvoer

We have replaced the staircase with a spiral staircase for easier use. We have raised the wall incase wind does come up, and installed a smaller basin to create more space in the standard size en-suite bathroom.

The Love Bubble
Francois D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie aan te bevele vir ouer mense wat nie in staat is om by 'n steil trap op te klim tot by die bed nie.

Deur 'n rooskleurige bril kan dit romanties wees, maar dis nie prakties om die steil trap te moet aandurf tussen die slaapkamer en die toilet nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Love Bubble se terugvoer

We have removed that staircase and placed a spiral staircase in for normal size stairs.

The Love Bubble
Alvy M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alvy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi eenheid met mooiste uitsig!

Die Love Bubble was regtig verfrissend anders. Die eenheid is regtig mooi en ruim met die mooiste uitsig op die Olifantsrivier. 'n Heerlike plaasatmosfeer. Die Jacuzzi op die houtdek is 'n absolute wenner. Die TV is toegerus met 'n verskeidenheid films en 'n mens kan na hartelus kies. Die eienaars was regtig baie besorg en het gesorg dat alles seepglad verloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Big River Bend Plaas, Plaas 268 Zoupans Klipheuvel, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd29c1b21cdb6d65f3d4d596068a437e0230979f95282fe4db8275bc1b16b7e036db6fbc4afabc6272b86bd2b60372e49c38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 22 5 1 4 Big River Bend Farm Farm 268 Zoupans Klipheuvel 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -31.613287266143 18.206373013212
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem