Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Love Bubble

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Big River Bend Plaas, Plaas 268 Zoupans Klipheuvel, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Dié romantiese solder het karakter en is op ’n plaas 15 km buite Lutzville in Namakwaland geleë. Skaars voëlspesies kan by die pragtige Olifantsrivier gesien word en dis ’n heerlike plek vir visvang.

The Love Bubble is rustiek, maar het ook ’n klassieke Franse bekoorlikheid. Daar is soliede houtmeubels in die slaapkamer, granietoppervlaktes in die kombuis, kandelare, Queen Anne-meubels, 100% luukse, wit katoenbeddegoed en pragtige uitsigte vanuit elke hoek, behalwe die badkamer.

Die eenheid het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens wat geskik is vir kinders. Daar is ook 'n binnebraai, asook 'n braai op die dek en 'n spabad. Ons voorsien luukse japonne vir ons gaste, warmwaterbottels en 'n elektriese kombers. Ons het ook lanseergeriewe vir bote, so bring gaste kan hulle boot saambring.

The Love Bubble is ideaal vir ’n naweekwegbreek om jou batterye te herlaai, of vir ’n rustige, spesiale tydjie saam met jou geliefde. Geniet ’n heerlike wandel op die plaas of ’n sjampanje-ontbyt op die oewer van die rivier.

Slaapplek

’n Bespreking by The Love Bubble sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 22 resensies vir The Love Bubble
Netheid
3.7/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Big River Bend Plaas, Plaas 268 Zoupans Klipheuvel, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Love Bubble het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Big River Bend Plaas, Plaas 268 Zoupans Klipheuvel, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd29c1b21cdb6d65f3d4d596068a437e0230979f95282fe4db8275bc1b16b7e036db6fbc4afabc6272b86bd2b60372e49c38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 22 5 1 4 Big River Bend Farm Farm 268 Zoupans Klipheuvel 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -31.613287266143 18.206373013212