The Lovenest
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kooboo Berry Extension, Erf 1068, Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Lovenest is 'n klein en weggesteekte kothuis in Wilderness Heighs en dit bied verblyf aan 'n paartjie. Dis naby verskeie besienswaardighede en doendinge in die omgewing.
Die Lovenest kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie het basiese toerusting soos 'n yskassie, gasstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Beit Shalom Kothuis het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n buitelugbad en -stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolf, oond en 'n stoof in. Daar is ook 'n dubbelslaapbank vir ekstra gaste. Die kothuis het 'n pragtige uitsig oor die see en op die berge.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en hulle kan lekker onder die sterrehemel kosmaak en 'n glasie wyn geniet. Daar is ook 'n privaat buitebad in die tuin vir daardie romantiese aande met kerslig.
Dis sowat 2 km vanaf Wildernis se strand, verskeie winkels, restaurante en ander geriewe. Slegs 11km van die twee groot Malls/Inkopie-sentrums in George.
Dis die ideale beginpunt om die Tuinroete te verken.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Kooboo Berry Extension, Erf 1068, Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink The Lovenest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wilderness Heights Wildernis Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kooboo Berry Extension, Erf 1068, Wilderness Heights, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom