by The Magic Manor | LekkeSlaap
+32

The Magic Manor

B&B
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carissa-keeromstraat 10, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Magic Manor is 'n eksklusiewe B&B in die voorstad Plattekloof in Kaapstad. Dit is gerieflik geleë, naby die Panorama Mediese Sentrum, winkelsentrums en skole.

By The Magic Manor is al die kamers na bekende towenaars vernoem, maar die binnekant bly neutraal en smaakvol versier. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, WiFi en 'n TV, en 2 van die kamers het kombuisies.

Die B&B bied braaigeriewe en 'n veeldoelige teater met 30 sitplekke.

Tygervallei, Century City en die N1 Stad-winkelsentrum is 10 km ver. Die Kaapse middestad en Kaapstad Internasionale Lughawe is 20 km van die instansie af.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Carissa-keeromstraat 10, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Carissa-keeromstraat 10, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg3NTA4M2EyLWFlNDctNDA4Ny1hNmZjLTIzNjFhN2VlMjJjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag, vir 2 mense 10 Carissa Close Plattekloof 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -33.877333807433 18.589151624537
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem