The Maisonette Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Maisonette Guest Lodge bied elegante verblyf in Randburg. Dit is net 4 minute se ry vanaf Brightwater Commons en die sakekern van Randburg en 40 minute se ry van die OR Tambo Internasionale Lughawe af.

Ons bied verblyf in en suite-kamers, elkeen met 'n dubbelbed of -2 enkelbeddens, elkeen in 'n unieke styl versier. Die kamers het ekstra lang beddens en aparte ingange. Elke kamer het ook 'n yskassie en gratis WiFi.

Gaste word uitgenooi om die swembad, gazebo en braai-area te gebruik.

Oorgenoeg parkeerplek en 24 uur-sekuriteit is beskikbaar.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Maisonette Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za