LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Maisonette Guest Lodge | LekkeSlaap
+14

The Maisonette Guest Lodge

13 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir The Maisonette Guest Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.2/5
Vernette D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vernette D
Gesin met klein kinders

Vriendelike diens.

Waarde vir geld. Die kamers kort net meer ventilasie - voel en ruik bedompig.

Tinus V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tinus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamer was ruim en skoon.

Met aankoms het ek die parkering 'n bietjie skraps gevind. Die kamer waarin ons oornag het was ruim en beddegoed en die kamer self was skoon en netjies. Daar is nie lugreëling nie, maar 'n dak- en staanwaaier in die kamer. The Maisonette is naby winkelsentrums geleë en daar is verskeie restaurante om van te kies.

Phindile K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Phindile K
Saam met eggenoot / lewensmaat

I had a great stay.

Great location and peaceful.

Elize E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit geniet, hulle is baie gasvry, dit is netjies.

Hulle is gasvry. Die hoendergereg wat hulle vir ons voorgesit het, was heerlik, en sy was bereid om dit in 'n kort tydjie voor te berei.

Leah E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leah E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Billike plek.

Billik prysgewys en rustige plek. Nie geweet hul bedien etes nie wat jy vooraf moet bespreek nie. Plek is skoon en netjies en sentraal naby die plek waar ons wou wees. Hul is baie behulpsaam maar dis my skuld dat ek nie gevra het vir nie-rokers plek nie. Daar was mense en selfs die wat daar werk wat gerook het. Verder geen klagtes nie. Jy moet ekstra betaal vir etes wat nie aan ons vooraf genoem is nie met bespreking.

Awie D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie D
Gesin met tieners

Baie rustig en genotvol gewees.

Geen probleem ervaar nie. Was veilig, netjies en die personeellid was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Sal beslis volgende jaar met Arnold Classics, weer van die akkommodasie gebruik maak.

Claudi-ann N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudi-ann N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal en super rustig.

Lieflike verblyf, baie rustig en lekker naby aan eetplekke, asook winkelsentrums. 10 uit 10.

Esriané G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esriané G
Saam met vriende

Lekker!

Goeie diens en definitief goeie waarde vir geld!

Mario S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mario S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Maar net nog 'n gastehuis wat nie te op standaard is nie.

Gaste huis se ontbyt nie op standaard nie. Dalk moet hulle ook hulle interkomsisteem herstel sodat gaste kan inkom.

Lizette M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette M
Besigheidsreis

Goeie nag se slaap.

Moet net nie onder die boom stop nie, my voertuig was so vuil en vol vlekke, ek moes hom eers laat was het. Niemand het my gewaarsku nie.

Darren B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darren B
Saam met vriende

Clean, friendly, good breakfasts, nice facilities, central.

See stars.

Izak D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens.

Baie goeie diens en waarde vir geld.

Princess M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Princess M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an awesome stay.

The food was good.

Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doverstraat 60, Randburg, Johannesburg, 2194, Gauteng
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3YjI0ZWEwLWFhYWMtNDZiOS1iZjIxLWE1YTUwYmVmY2NjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 60 Dover Street Randburg 2194 Gauteng 086 999 0018 13:00-23:00 10:00 -26.088361567944 27.992965579033
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!