The Majestic Strand Woonstel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Majestic Strand Woonstel is 'n gerieflike oopplan-woonstel vir 2 in Strand en is net 100 m van die strand af.

Dié woonstel is op die derde verdieping en word via 'n hysbak bereik. Daar is 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is ook ’n nuwe wasmasjien in die woonstel.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbytkroeg. Die leefarea het 'n TV en lei na 'n privaat balkon met 'n berg-uitsig. Daar is 'n satelliet-TV met Open View-kanale.

Rook is verbode en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie. Die kompleks bied 24 uur-sekuriteit en veilige parkeerplek.

The Majestic Strand Woonstel is stapafstand vanaf verskeie restaurante, winkels en'n openbare swembad, en 3 km vanaf Strand Gholfbaan. Daar is ook 'n rits wynplase in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by The Majestic Strand Woonstel sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Majestic Strand Woonstel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R530 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za