LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Mallets | LekkeSlaap
+17

The Mallets

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierstraat 3, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 545 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Mallets is ’n dubbelverdiepingselfsorghuis vir tot 6 gaste in Arniston.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers wat op die boonste verdieping is, en elke kamer beskik oor ’n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 enkelbeddens beskikbaar in die gang en beddegoed word voorsien. Bring asseblief u eie handoeke saam.

Die leefarea is op die onderste verdieping en het ’n oopplan-kombuis met ’n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan by die etenstafel geniet word. Die sitarea het ’n TV met 'n DStv-gastehuispakket en kaggel.

Daar is 'n draagbare braai in die omheinde tuin wat gaste kan gebruik.

Gaste kan op die lieflike strande onstpan. Arniston bied verskeie restaurante en doendinge soos swem, fietsry, perdry, voetslaan, visvang, walviskyk, duik en veel meer. Gaste kan ook gerus die spa by Arniston Hotel en die Waenhuiskrans Grot besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by The Mallets sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir The Mallets
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Napierstraat 3, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Mallets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 545
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 545
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierstraat 3, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cvDdFJPZ9vDcJjuD9NX92zWKjPxR4yDSO7Da2Td0v1nXXmJFY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 545  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 3 Napier Street Arniston 7280 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.669899758823 20.232893250332
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!