The Manger @ Plett Farming Inn
Beskrywing
Die plaas se luukse tente het elk slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n draagbare 25 L-kampeertoilet. Daar is 'n privaat toilet in kort stapafstand van die tente wat sommige gaste verkies. Hierdie tente het ook elk 'n vollengte spieël, pak- en hangplek vir klere, 'n battery-aangedrewe lantern en 'n gemeenskaplike kombuis met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oondjie, tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en glasware toegerus is. Die sitarea langsaan het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n privaat tuin met ingeboude braaigeriewe.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg

- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Dvd
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf D3, Lughawepad, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom