LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Manor House | LekkeSlaap
+48

The Manor House

46 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knorhoek-weg 37, Knorhoek-landgoed, Sir Lowryspas, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R375 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Manor House is teen die hange van die berge bo Sir Lowry's Pas op die Helderberg-wynroete in die Wes-Kaap. Die gebou is in 1795 gebou en is 'n nasionale monument.

Verblyf word in 10 eenhede gebied wat saam geskik is vir 36 gaste. Die Miller's Kothuis het 'n gemeenskaplike kombuis en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area. Die Master Suite is op die boonste verdieping en spog met ’n aantrekkamer en ’n groot en suite-badkamer. Die Gesin-suite het 3 slaapkamers en deel 1 badkamer. Die Suites is op die boonste verdieping in die Herehuis en het lieflike tuin-uitsigte.

Die Meester-suite is ideaal vir sakereisigers, konferensies, en intieme troues.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Reisigerstjeks
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 46 resensies vir The Manor House
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Knorhoek-weg 37, Knorhoek-landgoed, Sir Lowryspas, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Manor House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R375
per nag (plek vir 2)
Vanaf R375
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knorhoek-weg 37, Knorhoek-landgoed, Sir Lowryspas, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1YzY3ZWIxLTk1MmItNGI2Ni04MmE0LWFjZWUxYjc0N2U1Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R375  per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 37 Knorhoek Road Knorhoek Estate 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.111662 18.9212
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!