The Marina Garden Studio

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Marina Garden Studio kyk oor die tropiese tuin uit. Dié eenheid het slaapplek vir 2 en is toegerus met 'n dubbelbed, en beskik oor 'n pragtige badkamer met 'n stort, 'n oopplan-kombuisie en 'n leefarea. Die kombuisie is volledig toegerus vir selfsorg en die eetarea het sitplek vir 2 gaste. Daar is 'n platskerm-TV teen die muur. Daar is ook 'n tafel en stoele buite.

Die eenheid het gratis WiFi en DStv. Gaste het toegang tot draagbare braai en kan met die tuinpaadjie na die jetty stap waar hulle ons trapbootjie kan gebruik om romantiese sonsondergangritte te neem en die waterweë geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel agter ’n outomatiese hek en elektriese hekke beskikbaar. Rook is verbode in die eenheid.

Ons het maklike toegang tot die M5 wat jou direk na Kaapstad en die gewilde V&A Waterfront neem. Ons is 4 minute vanaf Muizenberg se strand en 45 minute se ry met die kuspad tot in Stellenbosch. Daar is verskeie winkels, restaurante, koffiewinkels asook ’n gholfbaan naby.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Marina Garden Studio gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za