The Med Bed and Breakfast

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Med Bed and Breakfast is in Bedfordview, 2 km van die Glendower Gholfbaan, 3 km van die Eastgate Winkelsentrum en 12 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Bedfordview is die ideale bestemming vir gaste wat daarvan hou om klere te koop, fynproewerskos te geniet en besienswaardighede te sien.

Verblyf word in die Deluxe Dubbelkamers en die Executive Kamers gebied. Elke kamer en suite is individueel met pragtige materiaal, kleurpalette en meubels ontwerp. Die kamers het elk 'n TV, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n sitarea. Elke badkamer het 'n stort en gratis toiletware. Die kamers bied 'n uitsig oor die tuin.

'n Volledige Engelse ontbyt is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

The Med Bed and Breakfast bied 'n tuin, 'n restaurant, veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteitspatrollie. 'n Lughawependeldiens is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Grieks
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Med Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za