The Milner

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Milner is 'n luukse gastehuis in die kulturele hartjie van die Oos-Kaap, Grahamstad. Dit is net 130 km van Port Elizabeth af en 180 km van Oos-Londen af. Rhodes University, die Diosees van die Anglikaanse Kerk van Suid-Afrika en die College of the Transfiguration is almal in dié stad. The Milner se ligging is ideaal en naby genoeg aan die middestad, maar ver genoeg sodat dit steeds 'n rustige toevlugsoord is.

Die verblyf bestaan uit verskeie luukse gastekamers. Elke kamer het 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Van die eenhede het sitareas. Sekere van die kamers het uitsigte oor die swembad en tuin. Daar is ook kamerjasse, gratis toiletware en 'n haardroër in die kamers.

Gaste kan in die ruim gastesitkamer ontspan en verversings en drankies uit die eerlikheidskroegie geniet. Daar is ook 'n stoep en netjiese tuin waar gaste kan kuier.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Milner gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za