LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Milner House | LekkeSlaap
+18

The Milner House

21 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milner-weg 15A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Milner House is in die boomryke, luukse voorstad Waverley in Bloemfontein geleë. Dié huis is in 2008 deur Suretha Adlam en Mr Werner Johns gevestig om heerlike, noukeurige verblyf aan moeë reisigers te bied wat op soek is na 'n luukse maar huislike ervaring.

Hiér kan gaste 'n ontspanne, rustige en moderne 4-ster-ervaring geniet. Verblyf sluit 'n heerlike, vol ontbyt in wat deur Milner's se sjef voorberei word en is die ideale blyplek vir sakereisigers en vakansiegangers.

The Milner House Gastehuis het 9 gerieflike luukse kamers en doen spyseniering vir konferensies, funksies en intieme troues.

Elke kamer het sy eie styl wat normaalweg gaste se verwagtinge oortref. Die kamers het koningingrootte-, dubbel- of 2 enkelbeddens, en en suite-badkamers met storte en baddens. Ander kamergeriewe sluit haardroërs en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die kamers op die eerste verdieping het privaat balkonne wat oor die rustige Waverley uitkyk. Die wittebroodsuite is ideaal vir paartjies en bederf hulle met al die geriewe en gemak van romantiese en onvergeetlike verblyf. Dié suite spog met 'n deftige hemelbed, romantiese dekor, 'n uitsig oor die privaat tuin, en 'n spa-bad en stort.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 21 resensies vir The Milner House
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Milner-weg 15A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink The Milner House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milner-weg 15A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwMWZiZjQ1LWE4OGYtNDFiNC1hN2ViLTIyNTFiMGEyZjRkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 4 15 A Milner Road Waverley 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.095301297789 26.22584849596
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!