Waverley Akkommodasie by The Milner House | LekkeSlaap
+18

The Milner House

21 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 21 resensies vir The Milner House
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.7/5
Tersia N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia N

Pragtige plek, baie skoon en netjies binne.

Ontbyt was heerlik en danksy ons vriendelike gasvrou.

Casper M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Casper M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike oornag.

Het ons oornag baie geniet. Was skoon en netjies. Het wel met agterste skuifdeur bietjie gesukkel, maar het baie lekker gebly.

Susan M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, rustig en sal vir seker weer daar oorbly.

Pragtige verblyf, privaat en sal sterk aanbeveel by vriende en familie!

Dirk K - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk K
Besigheidsreis

Skoon, netjies en gemaklike verblyf.

Sal beslis weer Milner House besoek. Dit is baie skoon gemaklik, met vriendelike personeel. Die ontbyt was baie lekker. Ek sal dit beslis aanbeveel vir vriende.

Hannelie S - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hannelie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Milner House is baie mooi, maar die diens is uiters swak.

Milner House is baie mooi, maar die diens is uiters swak en die mense is onvriendelik. Ek het op 27 April 2016 in die omgewing van 17:00 daar aangekom. Geen hup is aangebied met bagasie nie en ek moes die tasse by die trappe op sleep. Ek het ook gevra (teen ’n ekstra tarief) of hulle dak vir my ’n kontinentale ontbyt in my kamer sal regsit vir 28 April 2016 om 10:00. Die rede daarvoor was dat ek my man eers 10:00 verwag het vanaf De Brug Militere Basis nadat hy vir ’n jaar lank in Soedan ontplooi was. Dit was baie moeite vir hulle maar hulle het dit darem gedoen. Die handdoeke was ook baie hard en het bitter sleg geruik.

The Milner House's terugvoer

Ons is jammer dat jy die diens so swak ervaar het Mev.
Ons sal definitief graag wil regmaak, laat weet ons as u weer in Bloemfontein is.
Ons maak werk van al die punte gelig.

Dankie
Milner House

The Milner House
Tienie D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very nice.

We arrived very late, but still received a very warm welcome. Thanks a million.

Carin B - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin B

Netjiese, gerieflike verblyf.

Netjies en skoon. Dis maklik bereikbaar vanaf die N1. Ontvangs is nie heeltemal soos verwag sou wees nie. Daar is geen antwoord as jy die voordeurklokkie lui nie. Ons moes hulle telefonies kontak.

Rina B - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oorslaapfasiliteite!

Sien die sterre.

The Milner House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons sien julle gou weer!

The Milner House
Glynnis V - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Glynnis V
Enkelreisiger

I wound recommend it to business travelers or couples without kids.

The people are friendly. Breakfast was fine.

Francois L - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Sien die sterre.

Shona Y Y - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Shona Y Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay.

See the stars.

Sanri G - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sanri G
Enkelreisiger

My slaapkamer was op Milnerweg, verkeer raas heeldag en heelnag.

Dis moontlik een van die besigste strate in Bloemfontein. Dit was baie onpersoonlik.

Bee H - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bee H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir julle goeie diens.

Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Kamer skoon. Beddegoed wit. 'n Botteltjie/kraffie water met glase daarby skiet wel kort.

Katie F - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Katie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice stay, but average. Didn't feel like home.

It was very clean and decor was lovely. The host wasn't very friendly or forthcoming with advice, however.

Andre V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Algemeen goed.

Spinnerakke in hoeke op die vloer van die kamer. Vloer om toilet nie skoongemaak in die badkamer nie. Plafon se afwerking was onnet. Onbyt was baie swak waarde vir geld. Wimpy is baie beter. Het meer verwag van 4-ster!

JP M - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
JP M
Besigheidsreis

Baie aangenaam. Gerieflike kamer, goeie ontbyt.

Goed geleë ten opsigte van Appelhof, wat ons bestemming was, na aan goeie restaurant en maklik bereikbaar vanaf die N1.

Maulene G - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maulene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies

Ons het ongelukkig vir 'n paar dae sonder krag gesit. Sien die sterre hieronder vir verdere inligting.

Zanet K - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zanet K
Saam met vriende

Lekker.

Baie goeie verblyf. Was net een glas in die kamer. Netjiese opset egter. TV klein en swak beeld. Het die aand teruggekom vanaf stad, krag was af, geen boodskap of persoon om te help met alternatief vir lig in kamer nie, moes self sorg.

Verisca B - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Verisca B
Besigheidsreis

Badkamers baie klein, geen telefoon in kamer, nie baie toeganklik ...

Goed gemeubileer. Daar kort beslis 'n telefoon in die kamer.

Elloeen D - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elloeen D

Good stay

Very clean and safe.

William H - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
William H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Laat in, vroeg uit, maar heel lekker gebly!

Kamer goed, maar stort baie klein.

Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milner-weg 15A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwMWZiZjQ1LWE4OGYtNDFiNC1hN2ViLTIyNTFiMGEyZjRkMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 4 15 A Milner Road Waverley 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.095301297789 26.22584849596
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za