The Minimalist

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Minimalist is 'n lieflike gastehuis in Benoni Airfield en dis net 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Verblyf beskik oor 3 eenhede. Elke eenheid het 'n dubbelbed met slaapplek vir 2 en 'n en suite-badkamer met slegs 'n stort. Handdoeke word voorsien. Elke eenheid het ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. 'n Lessenaar, klein sitarea en WiFi is ook in elke eenheid beskikbaar.

Daar is braaigeriewe en 'n ontspanningsarea buite die eenheid. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

The Minimalist is net 2 km vanaf verskeie restaurante en die Lakeside Mall.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Minimalist gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R590 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]