Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Model House

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A P Burger-laan 8, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
  • Vanaf R850 R638 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Model Guest House is in die luukse woonbuurt in Plattekloof, Kaapstad en bied die ideale basis vanwaar gaste besienswaardighede in die Noordelike buurte kan verken.

Verblyf by bestaan uit 7 individueel versierde kamers met toegang tot of 'n en suite- badkamer of 'n gedeelde badkamer. Elke kamer het toegang tot WiFi, 'n TV, 'n yskassie n tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis kan ook op versoek as 'n geheel bespreek word.

Gaste kan die asemrowende uitsig op Tafelberg en oor die see in die verte geniet. Die eiendom spog met 'n swembad, 'n braai-area en 'n gemeenskaplike leefarea en kombuis waar gaste hul eie etes kan voorberei. Daar is ook 'n area waarheen gaset hul eie drinkgoed kan bring. Veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek is op die perseel beskikbaar.

The Model Guest House is naby plaaslike restaurante en kroeë, ongeveer 14 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en binne 18 km vanaf Kaapstad se middestad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir The Model House
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • A P Burger-laan 8, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Model House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R638
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A P Burger-laan 8, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 2
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68ea5194587252deece3a0c06416fd480e4e60d47eb113609f66359e0fd04ace83888e03998fdfd60431b41ca81a34e08682?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R638 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 8 A.P. Burger Avenue Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.882871802333 18.587435545091