The Model House
Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A P Burger-laan 8, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
-
Vanaf
R850R425 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Model Guest House bied gastekamers in Plattekloof, Kaapstad. Hierdie gastehuis is die ideale basis vanwaar die verskeie besienswaardighede van die noordelike voorstede verken kan word. Op 'n mooiweersdag kan gaste Tafelberg in die verte sien.
Verblyf by The Model Guest House bestaan uit 7 individueel versierde kamers. Die gastehuis kan op versoek as geheel bespreek word vir 'n groep van 12 gaste. Die kamers het 'n en suite-badkamer of 'n gedeelde badkamer. Elke kamer het 'n TV. Al die kamers het yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die huis het gratis WiFi, 'n swembad en braai-area, 'n gemeenskaplike leefarea en 'n kombuis waar gaste etes kan voorberei, sook 'n kroegarea. Daar is veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.
The Model Guest House is naby plaaslike restaurante en kroeë, ongeveer 14 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe en binne 18 km vanaf Kaapstad se middestad.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- A P Burger-laan 8, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink The Model House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plattekloof Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 13 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: A P Burger-laan 8, Plattekloof, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18