The Nautilus 3 and 4

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Nautilus 3 and 4 is ideaal vir vakansiegangers wat op soek is na son, see, sand en die branders van Jeffreysbaai. Die woonstel bied manjifieke uitsigte van die see en is stapafstand van die sentrale dorp en vermaak. Die selfsorgwoonstel is toegerus met alles wat jy nodig sal hê.

Die eenheid het 2 badkamers, 1 dubbelbed en 2 enkelbeddens. Daar is 'n leefkamer met 'n dubbelslaapbank en 'n groot kombuis met 'n yskas, skottelgoedwasser en wasmasjien.

Die eenheid het ook 'n balkon met 'n dak en braaigeriewe.

Sit op jou privaat, oop balkon terwyl jy 'n ogie op die kinders wat by die strand speel, hou. Of rus sommer net lekker en kyk hoe die branders hul eie gang gaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Nautilus 3 And 4 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za