The New National Lodge and Conference

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The New National Lodge and Conference bied verblyf in Parow, Kaapstad. Dit is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Verblyf word gebied in 32 uniek en smaakvol versierde kamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Elke kamer het ook gratis WiFi, TV met sekere DStv-kanale, telefoon en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die hotel het 'n gemeenskaplike leefarea en kroeg. Vir sakereisigers is daar ook konferensiegeriewe beskikbaar vir tot 70 afgevaardigdes. Wasgoeddienste is ook beskikbaar.

Die hotel het veilige parkeerplek vir jou motor en The New National Lodge and Conference is naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe.

Die eiendom is ook net 10 tot 15 minute se ry vanaf Tygervallei Winkelsentrum, Bellville Gholfklub, Century City en ander besienswaardighede.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The New National Lodge And Conference gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R890 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za