Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Newkings Boutique Hotel

Hotel
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Regentstraat 94, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Newkings Boutique Hotel is 'n pragtige hotel in die skilderagtige Seepunt in Kaapstad. Die hotel is naby die Seepunt-promenade, met die manjifieke Leeukop as agtergrond, en spog met 'n skilderagtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan.

Verblyf word in 41 kamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-oopplanbadkamer, lugversorging, 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe en gratis WiFi.

Zest Restaurant is 'n privaat restaurant wat saam met die hotel aan gaste 'n eetplek bied vir ontbyt, middagete en aandete. Daar is 'n toegeruste konferensiesaal wat geskik is vir tot 45 afgevaardigdes.

Newkings Boutique Hotel is stapafstand vanaf kroeë, restaurante, 'n spa, gimnasium, boetiekwinkels, gesondheids- en velsorgprodukwinkels, en minder as 5 km vanaf die V&A Waterfront en 26 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 21 resensies vir Newkings Boutique Hotel
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Regentstraat 94, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Newkings Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 84 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Regentstraat 94, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb687923bbe373b45fae66c5eb36be6564381342d05b3b2b4a06d4cf8b992403bab50e6555f32ddfe8e2ada947c52ebd2fef5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 94 Regent Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.921938115425 18.381143510342