by The Night Owl | LekkeSlaap
+11

The Night Owl

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besembiesie-weg 1061, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Geen kinders onder 3
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Night Owl bied selfsorgverblyf in die hartjie van Montana Park in Pretoria en dit is ideaal vir 'n gesin.

Die eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet, en is en suite tot die hoofslaapkamer.

Die oopplan-sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Daar is gratis WiFi. Die kombuis het 'n tweeplaatstofie, oondjie, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eenplaat-gasstofie, eetgerei en breekware. Daar is 'n toonbank met stoele.

Montana Park is 1 van die nuwer woonbuurte van Pretoria-Noord aan die voet van die Magaliesberge. Dit is bekend vir die besienswaardighede, rustige atmosfeer, moderne voorkoms, versorgde tuine en ligging wat gerieflike toegang tot verskeie roetes en Pretoria se middestad bied.

Slaapplek

’n Bespreking by The Night Owl sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir The Night Owl
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Besembiesie-weg 1061, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink The Night Owl het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besembiesie-weg 1061, Montana Park, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82247195a4ae0f372653c1b9323379a7a01ed349d0bed52bde683aebd39a9f932302d0cc5a784c6919e7c9b832c20473b3b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 1061 Besembiesie Road Montana Park 0182 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.689992427016 28.271436046627
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem