The Nook
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Belhambra-weg 15, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 380 per nag (vir 8 persone)
Beskrywing
The Nook is 'n bekoorlike selfsorghuis in Groot Brakrivier op die Tuinroete. Dié vakansiehuis is naby die riviermonding en is 'n paar minute se stap van die strand af.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die ander 3 kamers het elkeen 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en oond, en ander toebehore.
Die leefarea het 'n eetarea en die sitarea lei na 'n beskutte veranda wat op 'n tuin met 5 dammetjies uitkyk. Daar is 'n boma met braaigeriewe aan die ander kant van die tuin.
Veilige parkeerplek is beskikbaar. The Nook is ook naby die Dolphin Creek Golf Estate, restaurante en die Spar.
Slaapplek
’n Bespreking by The Nook sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Belhambra-weg 15, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink The Nook het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in The Island Groot-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Belhambra-weg 15, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom