LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Nook | LekkeSlaap
+13

The Nook

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir The Nook
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jacques B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld en wonderlik.

Voordat ons opgedaag het is ons deur Marianne gekontak om besonderhede te bevestig as ook hoe laat ons daar sal wees. Haar diens was voortreflik en ons het onmiddellik tuis gevoel. Die eenheid is baie ruim met meer as genoeg slaapplek vir 'n groep en 'n pragtige tuinarea om in te ontspan. Die area is baie rustig, maar steeds naby al die basiese benodigdhede. Die ligging is perfek as 'n basis on die Tuinroete te verken. Ons sal definitief weer terug wees.

Melissa M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike goeie waarde vir geld.

Ons verblyf by The Nook was 'n absolute plesier van begin tot einde. Dis 'n pragtige eenheid met als wat jy nodig het. Netjies, privaat, veilig. 'n Lekker kuier-huis. Kan nie wag om weer te gaan kuier nie!

The Nook's terugvoer

Beste Melissa,

Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Julle is enige tyd weer welkom!

Groete
Marianne

The Nook
Vanaf R2 380
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 380
per nag (vir 8 persone)
Vanaf R2 380
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Belhambra-weg 15, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAt380q1faKcVKrq2LkRpiCP3j17wMXhYsjrarQKXrs2VcFIbNcF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 380  per nag (vir 8 persone) 2 5 1 5 15 Belhambra Street Groot Brakrivier 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.050008547462 22.239335664644
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!