The NorthCliff View

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 20 % af

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

The NorthCliff View is 'n unieke drieslaapkamerhuis in 'n Switserse styl en bied slaapplek aan 6 gaste. Die verblyf het pragtige uitsigte oor Johannesburg se middestad en dis in Northcliff, Randburg, geleë.

The NorthCliff View beskik oor 2 eenhede. Die huis en die villa bied elkeen slaapplek aan 6 gaste. Elke eenheid het gemaklike beddens, linne, handdoeke en en suite-badkamers met toiletware. Elke eenheid het ook 'n ten volle toegeruste kombuis met komplimentêre selfhelp-ontbyt, 'n sitkamerarea met 'n TV, DStv, Netflix en 'n DVD-speler. Elke eiendom het 'n volledige eetarea met breekware, eetgerei en kookgerei.

The NorthCliff View is 'n dubbelverdieping-grasdakgebou met 'n houtbalkon met 'n Weber en panoramiese uitsigte van Sandton na Johannesburg. Daar is 'n groot kaggel in die sitkamerarea.

Die dubbelverdiepinghuis is hoog teen die heuwel met sy eie tuin en tuinmeubels. Daar is ook oorgenoeg veilige parkeerplek op die perseel.

Die verblyf is naby 'n bakkery, slaghuis en Cresta Mall en dit bied maklike toegang tot die N1. Die eiendom is 40 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. The NorthCliff View bied maklike toegang tot die stad en die N1 sodat gaste die perfekte wegbreek in die stad kan geniet.

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The NorthCliff View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 575 R1 260 per nag (plek vir 6)

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false