The Nugni Room

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Nugni Room is 'n aparte woonstelletjie op die eienaar se perseel in Umbilo, Durban. Die eiendom is sowat 10 km vanaf die middestad, uShaka Marine World en Durban se hawe.

Die woonstel het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die woonstel het ook 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n ketel.

Die sitkamer langsaan het 'n TV met DStv. Gaste het toegang tot braaigeriewe en die swembad op die perseel. Die eenheid is selfsorg maar die gashere voorsien tee, koffie, koekies, beskuit, vrugte en jogurt vir gaste se eerste oggend.

Die eiendom is 10 km vanaf Suncoast Casino, die Durbanse Internasionale Konvensiesentrum en Moses Mabhida-stadion en sowat 40 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Slaapplek

'n Bespreking by The Nugni Room sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Zoeloe

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Klein Kombuis

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Nugni Room gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za