LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Nymphe Cottage | LekkeSlaap
+12

The Nymphe Cottage

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nymphe-straat 12, Kensington, 2094, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R590 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Nymphe Cottage is in Kensington in Johannesburg geleë. Die stad staan bekend vir sy geskiedenismuseums, kunsgalerye, teaters, markies, restaurante en naglewe. Dit bied die perfekte wegbreekplek vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit in: 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n waaier/verwarmer, 'n haardroër, wasmasjien, droograk, strykyster en strykplank en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die kothuis het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n ketel, klein mikrogolfoond en yskassie.

'n Swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die kothuis is na aan verskeie restaurante, 'n universiteit, winkels, banke, posdienste en snelweë.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir The Nymphe Cottage
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Nymphe-straat 12, Kensington, 2094, Gauteng
  • Gaste dink The Nymphe Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R590
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nymphe-straat 12, Kensington, 2094, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM4MWJiMjBkLTYyODQtNDg1OS1iNmUyLTIzMjU2Mzk0NTgzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R590  per nag (vir 2 persone) 3 5 1 5 12 Nymphe Street Kensington 2094 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 11:00 -26.196533331943 28.100151865082
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!