The Oasis Boutique Hotel
Beskrywing
The Oasis Boutique Hotel word bestuur deur die Beazley-gesin. Die unieke instansie bied aan reisigers die geleentheid om op 'n stylvolle manier te ontspan in 'n veilige omgewing.
Dit is geleë naby Sandton, Johannesburg met maklike toegang tot al die hoofweë. Die Oasis Boutique Hotel bied diens, gemak en gerief. Die Oasis is 'n rusplek wat in al die behoeftes van 'n moderne reisiger voldoen, insluitend koordlose breëband internettoegang (WiFi), toeriste-inligting en besprekingsdiens, asook ongeëwenaarde gasvryheid.
Die hotel het 14 luukse kamers om in te ontspan en te rus. Elke kamer is uniek ingerig met gemaklike matrasse, koninggrootte-kussings, suiwer katoenlinne met 'n draadtelling van 400, driedubbele lakenlinne en elegante dekens om net die beste slaap-ervaring te bied. Die kamers het 'n gasvryheidskinkbord, lugversorging, gratis WiFi, M-Net, DVD-speler en 'n yskassie.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na The Oasis Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |