Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Butler House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breëstraat 53, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Old Butler House is 2 pragtige huise wat in 1814 en 1840 gebou is. Die 2 ou herehuise is langs mekaar in die historiese deel van Nxuba (Cradock) geleë, elkeen met sy eie unieke geskiedenis.

Die eenheid bestaan uit 2 hoofhuise wat saam slaapplek vir 16 gaste het. Daar is 2 tuinrondawels met slaapplek vir 4 gaste en 'n tuinkothuis wat slaapplek vir 4 gaste het.

Die gastehuis se 11 en suite-kamers beskik elkeen oor 'n koninggrootte-bed of dubbelbed of enkelbeddens. Die kamers het koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolf, vere- en bokhaar-duvets, 'n verwarmer, 'n waaier, 'n TV en gratis WiFi.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar met genoeg ruimte vir sleepwaens.

Die tuin is groot en boomryk met 'n swembad en braaigeriewe waarvan gaste gebruik kan maak. 'n Reisontbyt kan die aand voor vertrek gepak word of 'n aansit-ontbyt word by een van ons restaurante bedien. Ligte aandetes word ook bedien indien dit voor 13:00 op die inklokdatum bespreek word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 121 resensies vir The Old Butler House
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Jaar gelys 7

Ligging

  • Breëstraat 53, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Old Butler House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breëstraat 53, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd7ac42501fc675edc5e2888b412a7c08cc16b9caf58e6ee4b255103159d085215d5bb348b880173b005bfc90f6f10e790b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 121 5 1 5 53 Breë Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -32.172896462681 25.616655885861
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem