Fouriesburg Akkommodasie by The Old Country House and Cottage | LekkeSlaap
+22

The Old Country House and Cottage

34 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 22, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Old Country House and Cottage bied selfsorg-akkommodasie in 'n ontspanne atmosfeer, in die hartjie van Fouriesburg. Die klein dorpie is omring deur die Malutiberge en is net 10 km vanaf die Lesotho-grens. Kom ervaar die silwerskoon lug van die Oos-Vrystaat. Spandeer die aand met vriende en familie voor 'n oorspronklike koolstoof, of groet die oggendson met 'n koppie koffie op die stoep.

Daar is 3 slaapkamers in die hoofhuis en 'n kothuis met 1 slaapkamer aan die kant van die huis met 'n aparte ingang. Die hoofhuis kan tot 8 mense akkommodeer met 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n groot kombuis en 'n oopplan-sitkamer en eetkamer. Die hoofhuis het buite-braaigeriewe en 'n boma.

Die kothuis kan 2 volwassenes en 2 kinders akkommodeer met 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Braaigeriewe is op die stoep beskikbaar.

Linne en handdoeke word voorsien en die eenhede word skoongemaak. Elke bed het 'n warm kombers. Die snoesige sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv. Daar is 2 onderdakmotorhuise vir die kothuis beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 34 resensies vir The Old Country House and Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Theronstraat 22, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink The Old Country House and Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 22, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlNzI3MWQyLWE2ODMtNGNhOC04MDg1LWE0ZDcxZTI3YWI4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 22 Theron Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.62274758024 28.208452205557
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za