The Old Mill and Dairy

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Old Mill and Dairy bied gastehuisverblyf in die rustige Karoodorpie, Hanover. Dit is die enigste huis in Hanover wat 'n regte windpomp het, en dit bied 'n weergalose uitsig oor die karoobossies. Hier kan gaste opregte, plat-op-die-aarde gasvryheid te wagte wees.

Ons 2 gastekamers het albei en suite-badkamers. Sunset is 'n gesinskamer met slaapplek vir 4. Dit het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Sky het slaapplek vir 2 en beskik oor 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer.

Hanover is 'n klein dorpie in die Noord-Kaap. Die dorpsmuseum in Viljoenstraat is propvol van die dorpie se geskiedenis. Verder het die dorpie 'n lekker verskeidenheid restaurante wat egte Karoo-disse bedien.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Spaans
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Old Mill And Dairy gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false