Greyton Akkommodasie by The Old Potter's Inn and Brewhouse | LekkeSlaap
+23

The Old Potter's Inn and Brewhouse

43 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 43 resensies vir The Old Potter's Inn and Brewhouse
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Lyndi B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lyndi B
Gesin met tieners

Heerlik gerus.

Heerlik en rustig. Hulle kon wel koffie en klein ontbyt by verblyf gesit het vir die prys.

Debbie G - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is a gem!

Brilliant service, delicious food and friendly people. Comfortable accommodation and lovely surroundings, what more could you ask for? Definitely worth including on the bucket list.

Daniela P - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela P
Saam met vriende

Ons het ons verblyf geniet en Leon was 'n baie hulpvaardige gasheer om ten volle aan te beveel.

Gesellige woonstelle met oorspronklike versiering - ons het daarvan gehou!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

We enjoyed our stay and Leon was a very helpful host to be fully recommended.

Cosy apartments with original decoration - we liked it!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Marietjie O - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie O
Saam met vriende

Verblyf was aangenaam.

Ons het gerieflik gebly. Personeel was vriendelik en kos was lekker. Ons het ook die live music baie geniet. Daar is egter paar goedjies wat pla. Daar was geen WiFi nie, TV het nie gewerk nie (nie regtig gepla nie) en geen vadoeke in kombuis nie.

Willem V - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus verblyf gedurende grou winterweer in Greyton.

Heerlike verblyf in karaktervolle bestemming. Bierbrouery verleen kleur aan die fasiliteite.

Carol G - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekoorlike en huislike plek.

Die Old Potter's Inn and Brewhouse is 'n pragtige selfsorg-opsie in 'n pragtige klein dorpie. Die Inn is sentraal geleë en is binne loopafstand van die meeste restaurante in Greyton. Die akkommodasie het alles wat jy nodig het en het 'n pragtige vuurmaakplek wat ons gebruik het toe dit op die Saterdag reën. My man het die plaaslike bierbrouery by die Old Potter's Inn deeglik geniet. Sal beslis hier weer bespreek.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Quaint homely place.

The Old Potter's Inn and Brewhouse is a lovely self-catering option in a quaint little town. The Inn is centrally situated and is within walking distance of most restaurants in Greyton. The accommodation has everything you need and has a lovely fire place which we used as it rained on the Saturday. My husband thoroughly enjoyed the local homebrew at the Old Potter's Inn. Will definitely book here again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Natalia K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Location, location, location. Beautiful and relaxing!

We loved the room. Modern and comfy with everything we needed. Fell in love with the town and the close proximity of what has now become our favourite restaurant. Abbey Rose and our favourite spot to end the night at 1854!

Karen M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, unique homely accommodation, safe parking.

Will definitely return to this lovely accommodation. Wonderful craft beer, safe parking. Sparkling pool and convenient braai area. Staff very friendly.

Lelani B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lelani B
Saam met vriende

Wonderlike plekkie met baie behulpsame diens.

Baie dankie dat ons by julle plek kon bly en ons karre daar kon los vir die hike. Old Potters Inn is pragtig en die bier is ontsaglik lekker.

Colleen C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker was net een aand daar sal volgende keer langer bly.

Baie vriendelike personeel, kamer netjies en ontbyt was heerlik. Greyton was great.

Anthonie Johannes T - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anthonie Johannes T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly, privaat, alles was maklik.

Heerlik gebly, bekostigbaar, uiters sentraal, ouwêreldse sjarme, heerlike ontbyt op die stoep!

Francois S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam.

Mooi omgewing en rustig atmosfeer. Mense is vriendelik en hulpvaardig.

Annuske R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annuske R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Ons het ons tyd hier baie geniet, maar daar was 'n paar goed waarmee ek nie mee gelukkig was nie. Die kamers is geadverteer met lugversorging, maar dit het nie gewerk nie, hou in gedagte dat ons in Greyton in Desember was, so die grootste deel van ons besluit was hierop gebaseer en die swembad, wat ons geniet het. Volledige DStv is geadverteer maar ons het slegs Etv en 3 SABC-kanale gehad. WiFi is geadverteer, maar daar was basies geen sein die meeste van die tyd nie. Laastens, die lig waar die braai is het nie gewerk nie, en 1 van die 2 stoofplate het ook nie gewerk nie. Ons kamer was ook nie baie skoon nie, baie stowwerig en die vloer was beslis nie gewas voor ons daar gekom het nie. Dit was die slegte ervaring, maar ons het steeds die swemabd, kothuis, personeel en brouery geniet.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Good.

We really enjoyed our stay here but I feel there was a couple of things that we were not happy with. The rooms are advertised having aircon but our aircon did not work, bare in mind we were in Greyton over December so most of our decision was based on this and the swimming pool which we enjoyed. DStv (full) was advertised but we only had ETV and 3 SABC channels. WI-FI advertised but there is basically no signal most of the time. Lastly, the light where the braai is was not working and 1 of the 2 stove tops did not work. Our room was also not very clean, very dusty and floor was definitely not cleaned before we got there. That was the bad experience but we still did enjoy the swimming pool, cottage, staff and the brewery.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Old Potter's Inn and Brewhouse's terugvoer

Dear Annuske
Thank you for your review.
We are unaware of a site that we advertise aircon in the rooms and would like to know where this is so we can rectify this, sorry for the inconvenience.
All the self-catering cottages have selected DStv package and we would have gladly assisted you with any problems you had with this.
Greyton has lots of problems with cellphone and internet signals and for this, we do apologise.
The light, stovetop and dusty floors are unacceptable and will look into this.
In future please contact front desk as soon as a problem occurs so we can sort it out as soon as possible.
Thank you.

The Old Potter's Inn and Brewhouse
Clive S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant place to stay.

Well situated, friendly staff, great craft beers.

Piet V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Voldoen aan vereistes vir tarief.

Lee-roy M - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-roy M
Saam met vriende

A peaceful weekend spent in a beautiful town with friendly people.

I was awestruck at the simplicity of the room. Although the site said it included breakfast, it was not served but provided as an option. The stay was well worth it. And so was the restaurant and its staff. We felt really at home, safe and probably had the best night rest.

Leatitia L - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leatitia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is knus, veilig, troeteldiervriendelik en naby aan alles.

Ons het al 3 keer by The Old Potter's Inn oorgeslaap en hierdie jaar het ons 'n troeteldier saamgeneem en ook verloof geraak die Saterdag, 20 Julie. Die verskillende biere wat hul maak is heerlik. My favourite is die Weis/Plaas Japie. Dit is heerlik dat ons orals heen kon loop. The Old Potter's Inn is baie sentraal geleë. Ons is baie vriendelik ontvang en afgesien. Plekkie was mooi skoon en hulle het elke dag skoongemaak. Die kos wat hulle by die restaurant bedien is ook baie smaaklik. Ons is baie erg oor Greyton en The Old Potter's Inn.

The Old Potter's Inn and Brewhouse's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer en baie geluk met die verlowing! Indien julle 'n klein, intieme troue beplan kan ons dit hier by Old Potters Inn dit vir julle doen.

Ons sien uit na jul volgende besoek.

The Old Potter's Inn and Brewhouse
Armin M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Armin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie geweet wat om te verwag en was aangenaam verras!

Ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam by aankoms, dit is vir die duur van ons besoek net versterk. Selfsorg-eenheid was skoon, netjies, en goed toegerus. Verder was alles in plek soos die kaggel wat gepak was met baie hout spaar. Sekuriteit het snags 'n ogie gehou oor ons voertuig en kamer. Skemerkelkies op die stoep was great met 'n verskeidenheid Gin met ekstras en kos met bediening het nie foute gehad. Sal verseker weer besoek en kan sonder gewetenswroeging aanbeveel aan ander!

Amalia R - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalia R
Enkelreisiger

Die ontbyt was fantasties!

Die kamer was baie netjies en ek het veral die elektriese kombers op die bed waardeer, want dit was 'n koue aand. Die volgende oggend was die ontbyt fantasties! Ongelooflike Eggs Benedict!

Janine B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker en rustig.

Was ons eerste keer in Greyton. Klein gesellige dorpie, net moeilik want restaurant was toe Maandag en toe mos ons ry om aandete te gaan kry, baie nice plekkie en die personeel is vriendelik en behulpsaam.

De Wet G - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
De Wet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik geslaap, uitstekende gasheer en -vrou.

Ons het baie lekker geslaap en is die volgende oggend gul ontvang vir ontbyt deur Leon en Mariza. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Max R - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Max R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pateties.

Die foto's in die advertensie het geensins die swak kamer waarin ons moes bly vertoon nie. Onaangename reuk in toilet/stort uit gat in muur agter toilet. Beddegoed was nie vars nie. Onpaar bedkassies, een sonder laai. Perdebynes in gangdak by kamer. Moes vir ewig wag vir ontbyt.

Elmine D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elmine D

Kos was besonder goed!

Het lekker gebly. Swembad is 'n bonus in warm weer. Sommige mense in groep sou graag 'n TV in kamer wou hê.

Kate G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay.

We had the loveliest stay at The Old Potter's Inn and Brewhouse. The accommodation was great and oh so comfy. The restaurant and brewhouse made amazing food and delicious beer. The cherry on the top was that they allowed us to bring our fur-kiddies along. We will definitely be back soon!

Janus B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janus B
Enkelreisiger

Dit was lekker.

'n Ou gebou, soos baie in Greyton, maar ek het lekker hier gebly. Almal was baie vriendelik en die craft beer op die perseel was 'n verrassing.

Jacques D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met vriende

It was very nice!

If I can choose one word to describe my stay at Old Potter's Inn it would be fantastic! Best weekend of my life! True story.

Elana L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Elana L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik.

Heerlik gekuier in Greyton met sy pragtige, goed versorgde tuine.

Karen S - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging.

Kamer was nie so netjies soos wat dit op die foto's geadverteer word nie.

Charles K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location close to restaurants and amenities.

Nice stay in a comfortable room. Friendly staff and nice breakfast included. Safe box in room does not work.

Nicci K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicci K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and well equipped.

It is central, everything is within walking distance.

Leonie O - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie O
Gesin met klein kinders

Baie lekker warm geslaap.

Lekker kaggeltjie en my hond was welkom. Dankie daarvoor. Mens sukkel om plekke te kry wat jou hond aanvaar. Net jammer van die trappe wat na die slaapkamer toe lei. Baie lekker gerus en heerlike ontbyt geëet.

Deon G - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Amazing dorpie, amazing mense!

Izak D - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Izak D
Saam met vriende

Stink kamer met gevlekte beddegoed.

Was baie gaaf. Het ons met 'n voertuig kom haal van ons staproete. Toe ons in die kamer instap toe is die waaier aan en die toilet se dakwaaier loop ook. Dis winter. Ek ruik toe 'n vreemde reuk en dog dis dalk gas. Iets was fout met die dreine en daar het 'n rioolreuk ons wakker gehou. So erg dat ek na my stort naar geword het. Ergste van als is dat hulle daarvan moes geweet het omdat al die waaiers aan was. Toe let ek op dat die lakens en handdoeke vieslik gevlek is. Was baie teleurgesteld want ek het juis die duurste en netjiese plek geboek. Sal dit regtig nie aanraai nie!

Andre M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike bier word hier gemaak.

Leon en sy span is baie goeie gashere. Die atmosfeer is lekker informeel en ontspanne, diens is goed en lekker ruim, veilige parkering. Groot interessante tuin.

Chanel F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanel F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Toeka se tyd met 'n moderne twist.

Vriendelike diens en 'n netjies selfsorg-eenheid was presies waar ons was. Die selfsorg-eenheid is versier met mooi skilderye en het alles wat jy nodig het vir 'n aand of twee.

George S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ligging en blyplek.

Klein, aangename en vriendelike dorpie met 'n fantastiese natuurskoonheid. Die Old Potter's Inn is ideaal geleë met wonderlike verblyf-eenhede en vriendelike personeel.

Marisa V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel.

As jy opsoek is na 'n plek waar jy jou energie kan herlaai en kan uitrus tussen vriendelike gasvrye mense is dit net die plek vir jou volgende welverdiende breuk.

Roelien K - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename vriendelike verblyf.

Claudia se interessante staaltjies oor die dorp het ons baie geniet. Manne by bierbrouery het ons 'n insiggewende praatjie gegee oor bierbrou. Lekker braaigeriewe by mooi swembad.

Louise R - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Eienaars van Old Potters Inn baie behulpsaam en gaaf. Greyton is 'n pragtige dorpie.

William M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
William M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker sentraal geleë in Greyton - craftbier baie lekker en vriendelike ontvangs, net hier en daar goed aan eenheid wat bietjie aandag kort.

Plek lekker sentraal geleë en lekker vir overnight stop. Personeel baie vriendelik en die craftbier is heerlik. Eenheid kort egter hier en daar bietjie aandag.

Rudi K - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf.

Groot en gemaklike verblyf.

Liezel S - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel asof jy by huisvriende kuier!

Die eienaars van Old Potters Inn is vriendelik en hulpvaardig en sal enige iets doen om versoeke na te kom! Die ontbyt en koffie is baie lekker en die gaatehuis se "happy hour" met hulle eie bier is 'n móét!

Kobus B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ou-wêreld atmosfeer.

Die selfsorg-eenheid is gerieflik ruim en netjies met basies alle benodigdhede. Die Inn is goed geleë en stapafstand na alles. Die bier is 'n moet. Heerlike atmosfeer.

Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 16, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhlNDNiZTI0LTM2YjgtNGNlOC1hNGQ4LWFjMWYxZDJiZWQ1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 43 5 1 5 16 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.051722247145 19.605824711501
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za