Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Printhouse

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir The Old Printhouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Annemarie C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis 'n plek om aan te beveel.

Lekker veilige pakering. Selina, dankie dat jy altyd daar was, as ons nietige versoeke gehad het. Perfekte plek vir net rustigheid en geen geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Printhouse se terugvoer

Baie dankie Annemarie. Pas jou mooi op en jy is altyd in my gebede.

The Old Printhouse
Amanda D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was regtig ons "home away from home" en kan The Old Printhouse regtig aanbeveel.

Die eienaar, Selina, het uit haar pad gegaan om ons welkom en tuis te laat voel en niks was vir haar te veel moeite nie. Sy het die nietigste versoeke as prioriteit hanteer en ons het eerlikwaar bederf en spesiaal gevoel. Die lekkerruik goedjies regdeur die plek was subtiel maar baie aangenaam. Die ligging is perfek naby aan 'n mall asook die werksadres waar manlief moes wees elke dag. Uitstekend. Ons sal weer en weer en weer gaan as dit moontlik is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Printhouse se terugvoer

Liefste Amanda,
Ek wens ek kon vir julle as gaste ook 'n resensie gee. Jy was so bedagsaam om die plekkie pynlik netjies te los. Julle is werklikwaar top gaste en ek voel eintlik ek wil meer doen.
Julle is altyd welkom hier.
Vriendelike Groete,
Selina

The Old Printhouse
Kathy P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kathy P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice and neat.

Needs a braai area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Printhouse se terugvoer

Good afternoon Kathy

Thank you for your feedback. We will definitely consider a Braai area for the guests.
Hope you had a good time relaxing by the pool:):)
Congratulations on your engagement. You two are a lovely couple.

Best Wishes and Blessings
Selina

The Old Printhouse
Johan E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een groot plesier om daar te bly.

Puik, puik, puik. Selina gee die beste ontvangs en die eenheid is alles wat mens nodig het en meer. Sien my verseker weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Printhouse se terugvoer

Ek het net die wonderlikste gaste. Johan, baie dankie vir julle terugvoering. Dit was 'n absolute voorreg om julle te kon verwelkom. Beste Wense Selina

The Old Printhouse
Elize V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en beslis 'n plek om aan te beveel.

Ons het tyd in die Kaap spandeer met my verjaarsdag en ons huweliksherdenking en het op Old Printhouse besluit. Hierdie eenheid is presies soos die foto's wys, regtig baie netjies en heerlik ruim. Hierdie was ook die aanbevole plek, aangesien ons blinde Maltese hondjie saam met ons gereis het. Sellina het haar toegelaat en ons was regtig dankbaar dat die area baie privaat en veilig is. Sellina is 'n gasvrou van formaat! Baie dankie Sellina, weereens, vir die heerlike bederf en moeite wat jy gedoen het om ons naweek spesiaal te maak! Hierdie plekkie is regtig en sonder twyfel die moeite werd om te boek! Ons sal weer kom draai!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Printhouse se terugvoer

Beste Elize. Baie dankie vir julle positiewe terugvoering van jul verblyf by The Old Printhouse.
Dit is so 'rewarding' wanneer ek weet dat my gaste tevrede is. Baie dankie vir julle ondersteuning.

The Old Printhouse
Anje V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike verwelkoming, lieflike ontspannende atmosfeer. Beveel die plek vir almal aan.

Wonderlike plek om te onstpan met 'n swembad tot jou beskikking, WiFi, DStv en binne loopafstand vanaf eetplekke, winkels ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Printhouse se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Ek is bly julle het dit geniet. Dankie dat julle die plekkie so netjies gelos het ek waardeer dit opreg! Groete Selina

The Old Printhouse
Benny O - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benny O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, mooi netjies en skoon.

Gasvrou was baie tegemoetkomend toe ons 'n bietjie laat was. Sal dit beslis aanbeveel en sal beslis weer gebruik maak van die verblyf. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die lekkerste en rustigste plekkie waar ons nog vakansie gehou het. Ek sal met graagte weer daar gaan bly.

Perfek vir 2 persone wat net rustigheid en geen geraas soek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolene V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Enkelreisiger

Dit was spesiaal!

Ek is baie vriendelik ontvang! Die plekkie was pragtig en skoon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anastacia B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anastacia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place was clean, host was very friendly and welcoming. A really awesome place.

I would recommend it to anyone. It's so peaceful and tranquil. Loved it, thank you very much for the welcoming stay Selina.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwaan P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwaan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid.

Dit was rustig en baie gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Markus F - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en so mooi daar.

Ons het baie lekker daar gebly. Die aandag aan detail was regtig wonderlik. Sal definitief weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Printhouse se terugvoer

Baie dankie vir die gradering. Julle is altyd welkom en julle het die plek so netjies en skoon gelaat.
Baie dankie
Groete Selina

The Old Printhouse
Elsabe M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe M
Besigheidsreis

Skoon en netjies verblyf, met vriendelikste gasvrou.

Beslis die besoek werd, goeie omgewing by als wat benodig word, netjies skoon regtig mooi en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Printhouse se terugvoer

Baie dankie vir jou gradering Elsabe ek waardeer dit opreg!

The Old Printhouse
Vanessa G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa G
Saam met vriende

Fantastic stay.

This place is so fantastic. I absolutely love everything about it. Thank you for a awesome stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese verblyf.

Hierdie plek is so fantasties. Ek is absoluut mal daaroor. Baie dankie vir wonderlike verblyf.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Printhouse se terugvoer

Hope to see you soon again! Summer almost here then you can enjoy the pool area as well.

The Old Printhouse
Andiswa M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andiswa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was excellent.

Warm welcome by Mrs Cooper. We get all the whereabouts in the area. Neat and warm room.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Printhouse se terugvoer

Thank you for your lovely message Andiswa. Regards, Selina.

The Old Printhouse
Elmo S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmo S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Netjies en baie lekker privaat. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Printhouse se terugvoer

Beste Elmo,

Baie dankie vir jul gradering, ek waardeer die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien!

PS: Laat weet vir my as daar sneeu in Ceres is.

Groete,
Selina

The Old Printhouse
Mellanie V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellanie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

VIP-ervaring.

Fyn detail aan verwelkomingsgeskenkies en al die goedjies vir ekstra gemak word waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Printhouse se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Mellanie, ek waardeer dit regtig baie.

The Old Printhouse
Christelle T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf!

The Old Printhouse is 'n netjies en knus woonstel met alles wat jy nodig het. Dis veilig en naby alles. Ons is hartlik ontvang en sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Old Printhouse se terugvoer

Baie dankie Christelle, en dankie dat julle die plek so netjies gelos het.
Totweersiens.

The Old Printhouse
Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulbagh-straat 33, Stellenryk, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a7816ee71f176530246238a0e35ff19cc08013ab4b992009554526e0f3592de198dbb3e90d2779be5fca559105b4e1c234b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 33 Tulbagh Street Stellenryk 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.865648019724 18.666012502447