Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Printhouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulbagh-straat 33, Stellenryk, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R940 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Old Print House is 'n smaakvolle, skoon, privaat selfsorg-eenheid wat in Stellenryk, Durbanville geleë is.

Dié eenheid is apart van die hoofhuis met 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed, kombuisie, eetarea en 'n TV. Die badkamer is apart en het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Badkamergeriewe en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, induksieplaat., yskas-vrieskas, ketel, 'n broodrooster, eetgerei, breekware en alle toebehore toegerus.

Die woonstel het 'n privaat binnehof. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Addisionele geriewe sluit WiFi, Netflix en sonkrag in.

Die perseel is binne 'n 4 tot 6 km radius van die MediClinic Hospitaal, Tygervallei, Glen Garry-winkelsentrum, Mkem 24 uur-apteek en Cape Gate af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir The Old Printhouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Tulbagh-straat 33, Stellenryk, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Old Printhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulbagh-straat 33, Stellenryk, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a7816ee71f176530246238a0e35ff19cc08013ab4b992009554526e0f3592de198dbb3e90d2779be5fca559105b4e1c234b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 33 Tulbagh Street Stellenryk 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.865648019724 18.666012502447