LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Old Stables | LekkeSlaap
+7

The Old Stables

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Rietfontein-plaas, Erfdeel 12, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

The Old Stables is in basiese verblyf omskep vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf sonder enige fieterjasies. The Old Stables front na 'n groot rivierbedding en word omring deur akasiabome wat lekker skaduwee verskaf en die wind keer. 'n Natuurlike klipmuur beskut die braai-area teen wind saans en skep 'n sonnige plek vir gaste om soggens koffie en beskuit te geniet.

Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n dagbed in die leefarea vir 'n vyfde gas. Linne en handdoeke word voorsien.

Die ruim oopplan-leefarea en -kombuis het 'n etenstafel met sitplek vir 10 gaste en gemaklike rusbanke. Daar is ook 'n groot oop vuurherd waarin gaste kan braai, 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, elektriese ketel, koffiedompelpotte, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware.

Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met kampstoele en die braai wat deur die klipmuur beskut word. Braaistaanders, roosters en vuurmaakhout word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by The Old Stables sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • N12, Rietfontein-plaas, Erfdeel 12, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Groot-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Rietfontein-plaas, Erfdeel 12, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61a67a9b94ffcf6fa27e41cba6642962d9321816ae36043694bd2abd4ee9b8ef2746bc542cf192c0c3264bfb96bbb0613da3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300  per nag, vir 5 mense N12 Rietfontein Farm, Portion 12 6930 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -32.926432419646 22.397796039149
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!