The Old Stone House
Beskrywing
Pebbles is 'n basiese selfsorg-eenheid op die laer-terras van die tuin. Die oopplan-eenheid is stylvol versier en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n kombuisie, patio en lugversorging. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware. Badhanddoeke word voorsien en gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
'n Engelse ontbyt is teen R100 per persoon beskikbaar en sluit sap, koffie en tee in. Dit word Maandag tot Saterdag, om 07:30 bedien. Ongelukkig word geen maaltye op Sondae bedien nie. Maaltye moet asb. 24 uur voor die tyd bespreek word. Kinders jonger as 12 jaar word nie toegelaat nie. Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Klein hondjies word toegelaat op versoek.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Cobbles is naby die gaste-sitkamer, maar apart van die hoofhuis en bied privaat toegang tot die tuin. Dié eenheid is stylvol versier en bied slaapplek aan 2 gaste. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en en suite-badkamer met 'n stort. Daar is lugversorging en TV met sekere DStv-kanale. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware. Badhanddoeke word voorsien en gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Wakker-bel oproep
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Minikroeg
- •Mandjie met peuselhappies
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorg
Belasting en Ekstras
'n Engelse ontbyt is teen R100 per persoon beskikbaar en sluit sap, koffie en tee in. Dit word Maandag tot Saterdag, om 07:30 bedien. Ongelukkig word geen maaltye op Sondae bedien nie. Maaltye moet asb. 24 uur voor die tyd bespreek word. Kinders jonger as 12 jaar word nie toegelaat nie. Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Klein hondjies word toegelaat op versoek.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Boulders is 'n gastekamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort en hoekbad. Daar is 'n mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Badhanddoeke word voorsien en WiFi is beskikbaar.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Slegs verblyf
Belasting en Ekstras
'n Engelse ontbyt is teen R100 per persoon beskikbaar en sluit sap, koffie en tee in. Dit word Maandag tot Saterdag, om 07:30 bedien. Ongelukkig word geen maaltye op Sondae bedien nie. Maaltye moet asb. 24 uur voor die tyd bespreek word. Kinders jonger as 12 jaar word nie toegelaat nie. Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief. Klein hondjies word toegelaat op versoek.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krantzviewstraat 36, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 12