The Old Stone House
Opsomming van Resensie
Markus G - Apr 2019
Gemiddeld
Warm, cosy, kwalitiet, privaatheid - 'n amazing plekkie.
Henri R - Apr 2019
Gemiddeld
Uitstekende waarde vir geld.
The Old Stone House's terugvoer
Hi Henri
Dit was lekker om julle te ontmoet en ons waardeer die geleentheid om julle te kon huisves.
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Seën vir julle in Bloemfontein.
Sean en Tanya.
Jandre D - Mrt 2018
Gemiddeld
Gasvryhied was fantasties. Plekkie baie netjies en skoon.
The Old Stone House's terugvoer
Beste Celia,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was regtig heerlik om julle te kon huisves.
Hoop om julle weer in die toekoms te kan akkomodeer.
Groete en seën vir julle,
Sean en Tanya
Karista H - Mrt 2018
Gemiddeld
Amazing!
The Old Stone House's terugvoer
Hi Karista
Dit was heerlik om jou te ontmoet en ons is baie dankbaar vir jou positiewe terugvoer.
Sterkte met al jou skool dinge. Ons hoop jy kan binnekort weer by ons kom kuier.
Mooi bly
Sean en Tanya
James M - Sep 2017
Gemiddeld
Lovely stay, friendly and thoughtful owner. Would recommend.
The Old Stone House's terugvoer
Thank you very much for taking the time to write a review. We really appreciate your kind words and positive feedback.
It is because of great guests like you that we love hosting people, please come visit us again.
Sean and Tanya
Jean Pierre P - Jun 2017
Gemiddeld
Rustige plek.
Wesley V - Mei 2017
Gemiddeld
Het baie tuis gevoel en is baie vriendelik behandel.
The Old Stone House's terugvoer
Baie dankie, Voden. Ons waardeer jou positiewe terugvoer. Hoop om jou binnekort weer te sien.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krantzviewstraat 36, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 12