The Old Stone House
7 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Pebbles
- Selfsorg
- Cobbles
- Selfsorg
- Boulders
- Slegs verblyf
Belasting en Ekstras
'n Engelse ontbyt is teen R100 per persoon beskikbaar en sluit sap, koffie en tee in. Dit word Maandag tot Saterdag, om 07:30 bedien. Ongelukkig word geen maaltye op Sondae bedien nie.
Maaltye moet asb. 24 uur voor die tyd bespreek word.
Kinders jonger as 12 jaar word nie toegelaat nie.
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Klein hondjies word toegelaat op versoek.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik
Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Krantzviewstraat 36, Kloof, 3610, KwaZulu-Natal
- Geen kinders onder 12