Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Village

Selfsorg
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modderfontein, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Old Village is net buite Citrusdal in die Wes-Kaap geleë en bied gehalte-selfsorgverblyf met 'n restaurant en kroeg op die perseel. Dit is binne maklike bereik van die N2 en is ideaal vir gesinne of groepe wat op soek is na 'n gerieflike oornag- of wegbreekplek.

Verblyf is beskikbaar in 7 kothuise wat volledig toegerus is. Die kothuise het verskillende beddens en die badkamers het bad- of stortgeriewe.

Die kothuise het elk 'n kombuis wat goed toegerus is vir gaste se selfsorgbehoeftes. Elke eenheid spog met 'n ruim leefarea met 'n kaggel vir koue winternagte. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 146 resensies vir The Old Village
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Modderfontein, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Old Village het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Modderfontein, Citrusdal, 7340, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7ssjOHmJcYkE1CQ1kJ3RZIrsd4vOS3mFuwKzJz2ogc81n9k4ie?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 146 5 1 5 Modderfontein Citrusdal 7340 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.606656963178 18.989319703336