Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Olive Tree Guest House

Gastehuis
Standaard kamers
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamers bevat elkeen 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die eenheid het 'n kombuisarea met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, asook gratis WiFi besikbaar. Die eenheid spog met 'n privaat patio.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die kamers het privaat ingange.
Die bestuurder sal vir gaste van die hoofingang af groet en na hulle kamer wys.
Sodra gaste in die parkeerarea parkeer het, loop hulle na die buite-ingang van die hoofgebou.
Alle gaste en personeel dra maskers.
'n Sleutel en 'n afstandbeheerder word in die deur gelos en moet met vertrek weer in die deur gelos word.
Skoonmaakdienste is elke tweede dag beskikbaar.
Genoeg handdoeke, toiletpapier, ens. word voorsien.
Geen ontbyt word bedien nie, elke kamer het 'n kombuisie waar gaste hul eie kos kan maak.
Gaste hoef geensins met personeellede kontak te hê nie.
Die kamer kan eers 3 dae later bespreek word, nadat dit goed skoongemaak is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
'Executive' kamers
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié ruim kamers is elkeen gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer. Elke kamer het geriewe soos 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n kombuishoekie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n rusbank. Elke kamer het 'n patio-area.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die kamers het privaat ingange.
Die bestuurder sal vir gaste van die hoofingang af groet en na hulle kamer wys.
Sodra gaste in die parkeerarea parkeer het, loop hulle na die buite-ingang van die hoofgebou.
Alle gaste en personeel dra maskers.
'n Sleutel en 'n afstandbeheerder word in die deur gelos en moet met vertrek weer in die deur gelos word.
Skoonmaakdienste is elke tweede dag beskikbaar.
Genoeg handdoeke, toiletpapier, ens. word voorsien.
Geen ontbyt word bedien nie, elke kamer het 'n kombuisie waar gaste hul eie kos kan maak.
Gaste hoef geensins met personeellede kontak te hê nie.
Die kamer kan eers 3 dae later bespreek word, nadat dit goed skoongemaak is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-laan 211, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0YTgwZDdjLTg2NmUtNGIzZS05ZWMyLWFmMGVmNDEwYzA0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 211 Oak Avenue Ferndale 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1047 28.00034
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem