Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Olive Tree Guest House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Philida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

3.7 uit 5van 6 resensies vir The Olive Tree Guest House
Netheid
3.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.5/5
Pierrette G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Pierrette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Over promise - under delivered. Baie onaangenaam.

Dit was glad nie wat ek verwag het nie en het ook nie die voorstelling op die foto teenwoordig nie. Die kamer en badkamer se gordyne was so vuil en stowwerig en daar was geen ventilasie in die kamer gewees nie. Die agterdeur van die kamer wat seker ventilasie sou toelaat se sleutel was gebreek en ons kon nie van die deur gebruik maak nie. Die bed kyk uit op 'n parkeer area wat geen privaatheid toelaat nie, en dus kon ons ook nie die skuifdeur oopmaak om net bietjie lug in die vertrek te kry nie. Die eetgerei wat neergesit was, was meestal plastiek lepels gewees. Sonder krag word die kamers se sekuriteit geweldig benadeel, dit is teen die pad (net die parkeer area tussen die pad en die kamers) en daar was geen "backup stelsel" gewees om die krag aan te hou. Dit was regtig net teleurstellend gewees, aangesien ek ander kwotasies van ander gastehuise in die omgewing van die hand gewys het om die een te aanvaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Karin J

Die fasiliteit is nie soos geadverteer nie. Baie teleurstellend.

Die plek is verouderd, en verwaarloos. In die algemeen nie skoon nie, en ons het na 'n enkele aand na 'n ander gastehuis verskuif. Die eienaar het egter ons verblyf terugbetaal, wat ek baie waardeer het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B
Enkelreisiger

Vriendelike diens, waarde vir geld, lieflike kamer.

Ten spyte van beurtkrag het die personeel ekstra myl geloop om gerieflikheid vir besoekers te waarborg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Olive Tree Guest House se terugvoer

Baie dankie en groot pleasier Magaretha, waardeer opreg! Sien uit na jou volgende kuier!
Onthou ek het nog 'n R60 vouchertjie vir jou hier. Gevoel of ek 'n jarelange vriendin ontmoet.
Groete tot volgende keer.
Philida & Toetie Marais & Personeel

The Olive Tree Guest House
Erna M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gasvry en vriendelik ontvang. Dit was heerlike verblyf.

Olive Tree is baie sentraal. Naby winkelsentrums en nodige winkels. Lekker stil buurt met lieflike bome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Olive Tree Guest House se terugvoer

dankie Erna
sien uit om jul weer eendag hier te ontvang
groete
Philida & Toetie

The Olive Tree Guest House
Nic L - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nic L
Enkelreisiger

Waarde vir geld!

Baie vriendelike gasheer en -vrou. Goeie waarde vir geld en heerlike ontbyt. Sal beslis weer daar bly in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann L
Besigheidsreis

Mooi en lekker plek om oor te bly! Waarde vir geld!

Vriendelike diens! Vriendelike mense en baie bekostigbaar! Sal weer terugkom!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Olive Tree Guest House se terugvoer

Hi Johann,
Baie dankie vir die terugvoering!
Ons waardeer dit opreg!
Ek sien daarna uit om jou weer te verwelkom.

Lekker dag
Philida, Toetie en personeel

The Olive Tree Guest House
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-laan 211, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0YTgwZDdjLTg2NmUtNGIzZS05ZWMyLWFmMGVmNDEwYzA0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 211 Oak Avenue Ferndale 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1047 28.00034
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem