Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Olive Tree Guest House

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Standaard kamers
Selfsorg
'Executive' kamers
Selfsorg
Huisreëls

Die kamers het privaat ingange.
Die bestuurder sal vir gaste van die hoofingang af groet en na hulle kamer wys.
Sodra gaste in die parkeerarea parkeer het, loop hulle na die buite-ingang van die hoofgebou.
Alle gaste en personeel dra maskers.
'n Sleutel en 'n afstandbeheerder word in die deur gelos en moet met vertrek weer in die deur gelos word.
Skoonmaakdienste is elke tweede dag beskikbaar.
Genoeg handdoeke, toiletpapier, ens. word voorsien.
Geen ontbyt word bedien nie, elke kamer het 'n kombuisie waar gaste hul eie kos kan maak.
Gaste hoef geensins met personeellede kontak te hê nie.
Die kamer kan eers 3 dae later bespreek word, nadat dit goed skoongemaak is.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 30%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oak-laan 211, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA0YTgwZDdjLTg2NmUtNGIzZS05ZWMyLWFmMGVmNDEwYzA0MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 211 Oak Avenue Ferndale 2194 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1047 28.00034