The Olive Woodpecker Cottage
Opsomming van Resensie
Shumso L - Jan 2019
Gemiddeld
Baie ontspanne gevoel.
The Olive Woodpecker Cottage's terugvoer
Dankie Shumsoniesa,
Hoop om julle weer te sien.
Adele
Karien J - Jan 2019
Gemiddeld
Baie netjies en gerieflik.
The Olive Woodpecker Cottage's terugvoer
Dankie Karien, so bly julle het dit geniet.
Callie V - Des 2018
Gemiddeld
Baie lekker!
The Olive Woodpecker Cottage's terugvoer
Dankie Callie, hoop ons sien julle weer.
Lisa M - Nov 2018
Gemiddeld
Was baie lekker en ontspannend.
Fritz L - Sep 2018
Gemiddeld
Die tyd saam met die gesin was so geseënd met sentrale ligging vir almal se behoeftes.
Kobus F - Sep 2018
Gemiddeld
Baie gerieflik.
The Olive Woodpecker Cottage's terugvoer
Baie dankie, Kobus.
Julle is enige tyd weer welkom.
Ivana V - Aug 2018
Gemiddeld
Beste verblyf en baie ruim.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Best stay and very spacious.
Very loving family. The cottages is nice and cozy I would recommend it any day to anyone. Will definitely go back again.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
The Olive Woodpecker Cottage's terugvoer
Thanks Ivana,
Such a pleasure hosting you!
Please come again!
Adele
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Almond-rylaan 9, Helderberg-landgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom