The One Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The One Guesthouse is in Monte Sereno in Somerset-Wes geleë en bied gehalteverblyf in 'n sjiek en moderne gastehuis met smaakvol versierde gastekamers. Dié boetiekgastehuis is hoog bo Somerset-Wes geleë en bied 'n vriendelike en verwelkomende atmosfeer.

Verblyf word in 5 gastekamers aangebied. Drie van die slaapkamers het ekstra lang koningingrootte-beddens, 1 slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en die ander slaapkamer het 2 ekstra lang enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die sitkamer, eetkamer en kombuis het direkte toegang tot die balkon vanwaar gaste die uitsig kan geniet. Die gastehuis het 'n swembadarea en 'n dek waar gaste ontbyt kan geniet.

Die ligging bied toegang tot Stellenbosch, Franschhoek en die Paarl se wynlande, asook doendinge soos perdry, fietsry, visvang en haaihokduik. Gaste kan wynlandgoedere in Somerset-Wes besoek en 'n draai by die strand en Somerset Mall maak.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Arabies

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The One Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 485 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za