The Onyx - 1105

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Onyx - 1105 bied gehalteverblyf vir 'n gesin, 'n groep vriende, sakereisigers of vakansiegangers in die Kaapse middestad en sakedistrik. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, strande, doendinge en besienswaardighede.

Dié elegante dakwoonstel beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Elke slaapkamer het 'n luukse koninggrootte-bed, 'n TV en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus en daar is 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër tot gaste se beskikking.

Die oopplan-sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV, die eetarea het genoeg sitplek en daar is komplimentêre WiFi.

Die sitarea bied toegang tot 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die hawe.

Die Onyx-gebou spog met geriewe soos 'n ontspanningsarea met 'n binne-buite-swembad, 'n gimnasium, kroeg, dagspa, wêreldklas-restaurant, 'n parkeerdiens en 24 uur-portierdiens. Braaigeriewe is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Slaapplek

'n Bespreking by The Onyx - 1105 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware
  •  Ondervloerse verhitting

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis
  •  Ondervloerse verhitting

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Onyx - 1105 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 880 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za