Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Onyx

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heerengrachtstraat 49, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R9 095 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Onyx is 'n seflsorgwoonstel in 'n veilig gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is ideaal geleë naby verskeie ontspannings- en sakegeriewe in en om die middestad.

Dié woonstel het 2 verdiepings, het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en bad, en die tweede slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die area.

Die gebou het ook 'n swembad op die dak, gasbraaigeriewe en 'n kuierarea wat gaste kan bespreek. Dit is 3,5 km vanaf Kaapstad Stadion en die V&A Waterfront, en sowat 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir The Onyx
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Leanie Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 26

Jaar gelys 13

Ligging

  • Heerengrachtstraat 49, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Onyx het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 095
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R9 095
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heerengrachtstraat 49, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45699c4ff840f65102c7817d743db0da8934b74391f7c9725a5e2c7d3f8ba8f83a519cc9a8c56a3e7b7d634ec2929edb3d01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 095 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 49 Heerengracht Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.91771 18.42692
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem