LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Orange Apple Gastehuis | LekkeSlaap
+11

The Orange Apple Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 46 resensies vir The Orange Apple Gastehuis
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Andre L - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L
Saam met vriende

Dit het alle verwagtinge oortref.

Baie vriendelik ontvang die kamers was baie mooi ons het heerlik daar gebly ek sal The Orange Apple Guest House aanbeveel vir almal wat akkommodasie soek in Upington.

Casper K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Casper K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie te goed nie.

Ons moes 'n rukkie wag vir iemand om ons in te laat. Baie vriendelik ontvang. Behalwe vir die stort se water wat lank vat om uit te loop, die hond wat die hele aand geblaf het en die lugversorger wat sy water binne die kamer inspoel was die res seker okay gewees. Ons was op pad Kgalagadi toe en het Upington gekies om oor te slaap. In die toekoms sal ek dalk eers kyk vir ander verblyf voor ek weer hier sal bly. Dis rêrig jammer, want die plekkie het nogal potensiaal.

Martin B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs asook heerlike ontbyt.

Heerlike oornagfasiliteite met vriendelike diens.

Gerrit F - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, netjiese veilige akkommodasie.

Baie netjiese verblyf. Gasvry en vriendelik ontvang. Kan dit vir enige iemand met 'n geruste hart aanbeveel.

Eddie W - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik, vriendelik en goed ingerig! Die diens was werklik goed en die fasiliteite nuut en modern.

Sien sterre.

Colin B - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-Star Experience!

We had 3 nights here and it was a really nice experience. We had a private garden suite with all the extra little touches such as white fluffy dressing gowns, shampoo in the bathroom and a lovely kitchen area which blended in with the African chic decor of the room. We even had an intimate dining table for two. A welcome decanter of sherry awaited us on our arrival and the breakfast was exceptional. I would definitely stay here again.

Venetia S - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia S
Enkelreisiger

BAIE LEKKER!

Kamer het baie spasie en heerlike kombuis. Mooi, netjies en baie rustig.

Pieter O - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter O
Gesin met klein kinders

Goeie ervaring, baie netjies en skoon.

Op die hoofpad geleë naby die Kalahari Mall.

Elmari W - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmari W

Heerlik gebly!

Heerlik gebly vir oornagstop na die Kaap. Vriendelike diens.

Clinton F - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande diens en verblyf!

Netjies, gerieflik en goed toegerus.

Nick V - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nick V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste!

Dit was baie lekke!

Johan V - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Enkelreisiger

Lekke man, lekke!

Alles wat 'n mens nodig het, met 'n tikkie klas. Sal weer daar bly!

Leon V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Gesin met klein kinders

Excellent!

Baie vriendelik ontvang en behulpsaam. Die kamer was "great" en die ontbyt heerlik!

Alma V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alma V
Saam met vriende

Genotvol!

Sien die sterre hieronder.

Pamella M - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pamella M
Besigheidsreis

Baie lekker!

Ons het dit baie geniet. Die ontbyt was baie lekker en die diens was goed!

Lappies L - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lappies L
Besigheidsreis

Baie goeie diens en uitstekende verblyf!

Ons het 'n warm ontvangs gekry. Baie hulpvaardig. Uit die boonste rakke.

Wilhelm R - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm R
Saam met vriende

Baie netjies en gerieflik, uitstekende ontvangs.

Baie goeie waarde vir geld, luuks en gerieflik!

Daan B - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan B
Saam met vriende

Alles was uitstekend, behalwe dat ons 15 minute buite die hek moes wag by aankoms.

Verblyf uitstekend. Jammer dat ons lank buite die hek moes wag by aankoms.

Carien K - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie welkom gevoel!

Sien die sterre hieronder.

Pet E - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pet E
Gesin met klein kinders

Dit was baie aangenaam.

Die trappies was net 'n probleem gewees, veral met die jong kinders, maar ander as dit is dit werklik waarde vir geld.

Anton J - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton J
Gesin met klein kinders

Ons sal The Orange Apple Gastehuis enige tyd weer besoek.

Die diens en gasvryheid het ons beïndruk. Dit is baie goed geleë vir 1 of 2 nagte wanneer jy tussen Namibië en Gauteng reis.

Marna M - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marna M

Uitstekende diens en baie mooi!

Sien die sterre hieronder.

Jan M - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was a very pleasant stay after a long journey

We highly recommend this place. We visited Upington with our Yorkshire terrier and he was as welcome as us. The breakfast was excellent and we really enjoyed our stay there. We felt welcome all the time. They even provided us with food parcels to use on our return trip...excellent

Anel N - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel N
Gesin met klein kinders

Ongelooflike huislike atmosfeer en veilig vir kinders om buite te speel!

Die plek het 'n ongelooflike huislike atmosfeer. Dis skoon en netjies, en die ontvangs was vriendelik. Dit laat mens dadelik tuis voel. Dit was baie lekker dat kinders veilig buite kan speel. Ons sal definitief weer daar oornag.

Erna K - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en baie gasvry!

Netjies en die gasvrou is baie vriendelik. Die ontbyt was heerlik!

Annette O - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik.

Hoewel ons 'n dag te vroeg opgedaag het, is ons gul ontvang en is dadelik 'n pragtige kamer aangebied. Dit was meer as wat ons verwag het, en ons kan enige iemand soontoe aanbeveel! Dankie Orange Apple en LekkeSlaap!

Helen T - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen T

Friendly hospitality, good service, pleasant room decor & enjoyed the dogs!

The staff were all pleasant and were happy to accommodate our additional requests for towels, tea, breakfast etc. The room decor was very relaxing, was nice to have an airconditioner hot and cold, satellite TV that works and we enjoyed having the dogs around!

Naomi V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer ruim en baie netjies. Eienares sowel as ontvangsdame baie behulpsaam en gaaf.

Sal definifief weer in die toekoms gebruik maak van hul akkommodasie!

Joe D - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe D
Saam met vriende

Baie luuks en modern.

Sien die sterre hieronder.

Magda M - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Magda M

Beperkte spasie.

Definitief beskik Upington oor baie geriefliker gastehuise.

Piet G - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Outstanding value for money, friendly hosts. will visit again.

Beautiful, clean, and safe guest house. Lovely hosts and breakfast. Can definitely recommend.

Lorna M - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis wat jou dadelik tuis laat voel!

Pragtige gastehuis met keurig gedekte tafels met 'n heerlike ontbyt wat jou dadelik tuis laat voel!

Eneth B - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eneth B

Fantastiese akkommodasie, pragtige plek en baie vriendelike mense!

Ek reis gereeld na Upington en het al op talle plekke gebly, maar Orange Apple Gastehuis is in die toekoms my tuiste in Upington. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Akkommodasie 1000!

Niel D - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel D
Gesin met tieners

Baie gawe mense met gemaklike blyplek.

Dit is baie gawe mense en 'n gemaklike blyplek.

Bertie M - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bertie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie geriewe. Dit sas baie lekker gewees.

Die gastehuis was baie, baie netjies. Die meisie wat ons gehelp het was baie vriendelik. Die plek is lieflik, net bietjie klein. Die diens en personeel se behulpsaamheid was goed.

Liesl J - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl J
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay, breakfast was really nice and good value for money!

I would really recommend this guesthouse. Everyone was very friendly, the room was clean and gorgeous! Thanks to Lena for our warm welcome!

Cisca V - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cisca V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly en sal weer so maak.

Die kamers was baie mooi en gemaklik. En die dames baie behulpsaam en vriendelik. Ons sal beslis weer by The Orange Apple Gastehuis bly.

Johan J - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan J
Saam met vriende

Baie gerieflike kamers met alle wat jy nodig het.

Hartlike, vriendelike ontvangs. Daar word moeite gedoen om jou tuis te laat voel.

Ilze M - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze M
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly, dankie!

Sal enige tyd weer gaan, mooi plek, vriendelike mense!

Sharon H - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hospitable, Friendly, Professional and Clean. Breakfast was excellent -

We could not have wanted for more. The coffee and biscuits/rusks were most welcome in the room when we arrived, after the long drive... the special touch of the gift of essence with chocolate made it all the more special. Definitely would make it our first choice of stop in future.

Trixie S - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Trixie S
Gesin met tieners

Pragtige skoon en netjiese verblyf.

`n Heerlike oornagplek. Vriendelik ontvang. In al ons behoeftes voorsien. `n Lekker huislike atmosfeer.

Danie V - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V
Enkelreisiger

Decent

Quiet neighborhood.

Jurgen K - Jan 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jurgen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home.

Very peaceful and quiet. A great getaway from home and yet it felt like we were home! Thank you for the stay, it was much appreciated!

Dennis D - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis D
Saam met vriende

Loved the location, accommodation and peacefulness.

The accommodation and the staff were very helpful and supplied us with all the information we needed as first time visitors to Upington. Mr Micheal Nel is to be commended on his kindness and the lovely rooms and service. We loved spending the night there and would recommend The Orange Apple to any traveller or tourist. Thank you to Mike and the Orange Apple.

Barney W - Sep 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barney W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good location and good priced.

I think they are still new in the business and not fully geared up in the guest house industry, but lovely location, and very clean.

Carin V - Sep 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Easy access from main route.

Neat and comfortable for overnight stay.

Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 149 Groenpuntweg, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0MmY0MmMyLTcxMWItNGEyYi1iMzdmLTA0YjIwZTJhNzg4OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 149 Groenpuntweg Upington 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-00:00 10:00 -28.43561935313 21.304024457932
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!