Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Orange Bowl

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 88 resensies vir The Orange Bowl
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Simoné B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Simoné B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Baie netjies en lekker vir ons oornag verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmaine K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en vriendelike mense.

Baie lekker gebly. Skoon en netjiese plek. Dalene en haar span is baie vriendelike mense. Plek is naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marleen R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen R
Saam met vriende

Het voldoen aan verwagtinge.

Het voldoen aan verwagting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Damion V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damion V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid.

Baie dankie, dit was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M
Besigheidsreis

Humble home away from home.

Perfectly located, although I did not get the room I requested, I was given an even bigger room with so much extra space, like an outside patio and a study/rest room which I did not even use because it was so big and I was just a solo traveler. The only downside was that the bedroom is right by the main road, and you get all that early morning traffic, especially if you want to sleep in a bit. Dalene is such an amazing host who made sure I was comfortable and gave great conversation. Lovely place in Paarl that I would definitely book again. I loved all the art inside and around the garden. It felt relaxed and welcoming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucian S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en dit het 'n baie mooi uitsig.

Alles was net mooi vanaf die inkom tot binne-in die huis wat ons gekry het. Alles werk ook 100% al is dit "load shedding". Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melandi L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melandi L
Enkelreisiger

Oorstop in Paarl.

Familie-bymekaarkoms in Paarl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea C
Enkelreisiger

Quiet stay to get away from busy life.

Very clean. Very quiet. Very beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bart V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam gewees. Niks skort nie.

Vriendelike en hulpvaardige ontvangs. Alles in plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie V
Besigheidsreis

A home away from home.

It was a great stay and the friendly hosts made us feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rentia B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia B
Saam met vriende

Heerlik en gesellig.

Baie dankie, was heerlik om daar te kom bly, lekker atmosfeer en naby die skool vir rugby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Romano B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romano B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, quiet.

Quiet and a clean stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie L
Gesin met tieners

Baie tevrede met die diens.

Tevrede met al die fasette van die diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Baie dankie Martie vir die positiewe terugvoer.

The Orange Bowl
Sybrand V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike groot eenheid. Baie skoon en netjies en alles wat jy nodig het.

Orange Bowl is goed geleë, baie goed onderhou en baie gerieflik. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and chilled place.

I go there for the quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg W
Gesin met klein kinders

Fantastic.

Really great stay, thoroughly enjoyed it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Thank you, Greg. We appreciate your positive feedback.
We enjoyed having you.

The Orange Bowl
Cleo B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cleo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

I loved everything. The parking space for our car, the whole garden view and service we received was priceless. It won't be my last stay at The Orange Bowl.

There were also other visitors and they were so friendly. Their kids as well. We definitely enjoyed our stay and we're planning on going again later in the year. Thank you so much for the excellent hospitality. We can now also say "Ons het baie Lekker Geslaap".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Cleo, julle kan maar weer kom kuier.
Dankie vir die positiewe terugvoering.

The Orange Bowl
Suzette N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en netjiese plekkie.

Ligging was perfek. Dalene, die gasvrou, was baie behulpsaam. 'n Pragtige plekkie met als wat nodig is. Het in die tuinwoonstel gebly. Dit was net baie warm in die kamer. Kon nie die lugversorging gebruik a.g.v. beurtkrag en die venster kon nie oopmaak nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Philip L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most unplesant stay ever in a guest house.

Looked like permanent residents that stayed next door. Their apartment is right next to my bedroom. They woke up at 6am and started having a conversation with each other and moving and banging things around. We could hear the whole conversation. I approached the women about it and it did not seem to bother her. While sitting on the veranda and relaxing, they cook their supper on a gas stove 1 m where I'm trying to relax. Wooden slats is the only thing between us. Having breakfast on the veranda, the staff walks past us to use the toilet that situated on our veranda. Tea and coffee was only provided for 1 day. I had to purchase my own salt and pepper. I was told to take this matter further as a few rand was spent on these two days. I was more stressed and tired leaving this place as to when I arrived. I'm a very unhappy chappie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Hi Philip,
I take note of your comments and will do our utmost to overcome our shortcomings.
Thanks for your response.
Take care.

The Orange Bowl
Cindy E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, netjiese akkommodasie.

Baie netjies en perfek geleë vir ons reisdoeleindes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plekkie met 'n lekker stoep in 'n mooi tuin met 'n swembad.

Die plek is kompak, maar goed uitgelê om die spasie te benut. Ons het baie lekker gebly, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loretta G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loretta G
Gesin met tieners

Dit was genotvol.

Die plek is baie gerieflik en is naby alle winkels. Dit is baie veilig en ons het dit geniet om daar te bly. Ons sal weer daar kom bly en die plek vir ander aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik.

Dit was definitief waarde vir jou geld. Alles was netjies. Alles wat 'n mens nodig gehad het was byderhand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese eenheid en vriendelike ontvangs.

Aangesien dit in Paarl Hoofstraat is was daar baie geraas laatnag van motors wat baie jaag en motorfietse wat steurend is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helene B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B

Puik.

Gasvrou het puik diens gegee. Probleem gehad en sy het 'n gratis aand aangebied. Min dat mens ooit so iets ervaar. The Orange Bowl kry 200% vir diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kauthar B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kauthar B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Ons het baie lekker geslaap by Orange Bowl. Netjies en skoon. Sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Colette B

Familiekuier.

Positief: Ons het al die eenhede uitgeboek vir 'n familiekuier. Die kamers is goed toegerus en het als wat nodig is. Die braai-area en swembad is perfek vir 'n warm dag. Daar is swemhanddoeke en 'n lekker braaiplek met 'n lapa. Die eenhede was skoon. Die eenhede het klein boksies melk en koffie en suiker. Negatief: Die vrieskas by die braai werk nie, so jy moet die ys in die aparte eenhede gaan vries. Daar was nie WiFi gegee nie. Die gasvrou was nie baie vriendelik nie en het voorgekom of mens meer 'n las is. Een van die gaste het gevra vir die WiFi-kode en sy het gevra of hy daar bly en toe eers die kode gegee, die res van die gaste moes sonder WiFi gaan. Mens sal aanneem dat so 'n plek darem uncapped WiFi het wat nie 'n probleem is om die WiFi password uit te gee nie. Plek was skoon, maar sal nie weer daar bly nie a.g.v. gasvrou se houding nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene K
Saam met vriende

The Orange Bowl is die perfekte plek vir 'n wegbreek uit die stand.

Ek en my vriende het dit baie geniet daar. Die plek was netjies alles was perfek, ons beplan om gou weer daar in te loer. Ek wil groot dankie sê aan Dalene vir haar hulp en gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B
Gesin met tieners

Baie tevrede.

Diens is baie goed, geriewe is skoon en netjies. Daar was 'n hittegolf die naweek, gelukkig is daar 'n swembad en die vetrek het lugversorging wat reeds aan was toe ons daar kom. Sal vir seker weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Sien uitdaarna om julle weer te akkommodeer.

The Orange Bowl
Carlo V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo V
Saam met vriende

Fantastic and very beautiful.

The Orange Bowl was exquisite and very calmly atmosphere for people who wants to have alone time. Service was great. The Orange Bowl is a great place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bridgette V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bridgette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay.

What a clean, secure and beautiful place. There's absolutely nothing to fault. Will definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik en rustig.

Die kamers is baie skoon en netjies. Die eenheid is toegerus met al die nodige toerusting sowel as 'n lugversorger. Swembad en braai-area beskikbaar. Veilige paerplek. Gaan vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly welcoming with great facilities for hot summer days.

The owners were very friendly and welcoming. They readily offered advice on where to dine out. They have a braai facility and swimming pool which they encourage guests to use. They supply swimming towels. The pool cabin is compact but has all that is required for preparing simple meals.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Thank you so much Vanessa for the positive feedback.

The Orange Bowl
Ivan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en huislik.

Vriendelik ontvang. Groot en netjies. Beslis waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, dit word waardeer.

The Orange Bowl
Ronald P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Ronald P
Besigheidsreis

Onprofessionele kliëntediens.

Eerstens is ons met aankoms meegedeel dat daar 'n ander kamer is as wat bespreek is sonder vooraf-konsultasie. Die kamer het nie aan my vereistes voldoen nie omdat dit aangrensend 'n ander wooneenheid was met ligskakelaars wat die eenhede deel en ook het dit nie oor kombuisgeriewe beskik nie. Die gasvrou het ook geensins my privaatheid respekteer nie en by meer as een geleentheid terwyl ek op die perseel was my kamer betree sonder my toestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Enkelreisiger

Lekker.

Baie netjies en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Erhard, dankie vir die positiewe terugvoer ons waardeer dit. Hoop om julle weer te verwelkom.

The Orange Bowl
Kyla B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig, tog gesellig.

Die tuinwoonstel het alle geriewe. Ons het gebraai ook en die gasheer het ons met alles akkommodeer wat ons gesoek het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Julle is enige tyd welkom om 'n rustige tydjie by ons te kom geniet.

The Orange Bowl
Alicia R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alicia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Baie oulike plekke, stil en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duane H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duane H
Besigheidsreis

Great hostess and perfect place to stay.

Stayed over for a quick business trip. Everything that I needed. Clean and tidy and central to all businesses and restaurants in Paarl. Great stay over and wonderful and accommodating hostess.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende geriewe en waarde vir geld.

Alles is baie netjies en die geriewe is van hoogstaande gemak en kwaliteit. Sal beslis weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Dankie Johan, ons sal jou graag weer akkommodeer.

The Orange Bowl
Maleen D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maleen D
Gesin met tieners

Is baie spyt dat ons net vir 1 nag bespreek het, dit was die moeite werd. Volgende keer braai ons 'n vleisie!

Baie netjiese ligging, baie goed versorg. Baie veilige parkering. Die swembad/kuier area is ongelooflik gesellig. Die ligging is baie sentraal, maar as 'n mens nie aan baie verkeer gewoond is nie is dit ietwat steurend saans.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick B
Gesin met klein kinders

Uitstekend, baie lekker gebly

Baie skoon, netjies en rustig. Sentraal geleë met veilige parkeerplek. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Dankie Frederick, ons sal julle graag weer ontvang.

The Orange Bowl
Elna V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V
Gesin met klein kinders

The overall experience was amazing.

The place was really clean and well looked after. Personal touches all over, it's like a home away from home. We will definitely visit again. The owners were kind and made sure that we were comfortable at all times.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Thank you for the flattering remarks about The Orange Bowl.

The Orange Bowl
Petrha A - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petrha A
Enkelreisiger

Rustig en prentjiemooi.

Die perfekte bestemming vir 'n welverdiende rus, ná 'n stresbelaaide jaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivene L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Ons was super gelukkig met die netheid en diens van The Orange Bowl. Dit was so rustig en ons kon lekker kwaliteit-tyd spandeer! Sal definitief weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom. Ons waardeer julle positiewe terugvoer.

The Orange Bowl
Sonya Smit S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sonya Smit S
Saam met eggenoot / lewensmaat

20 min buite hul deur!

Ons verblyf was ten volle betaal met bevestiging van die webtuiste. Daar aangekom moeg en warm voor dooiemans deur. Susan, eienares, het van niks geweet en weer gebel om te laat weet sy het vergeet om ons te bespreek. Half uur voor ons by groot funksie in Paarl moes wees. Nie gestort of aangetrek nie. Ons was bitter teleurgesteld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marita V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as wat ek verwag het - waarlik aangenaam.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Dit was baie aangenaam om julle daar te hê.

The Orange Bowl
Francia F - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francia F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n heerlike ruimte waarvan ons definitief weer van gebruik sal maak! Dankie Dalene, Orange Bowl is pragtig.

Interieur is pragtig, skoon, alles wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Paul, dankie jou terugvoer maak my bly. Kom gerus weer.

The Orange Bowl
Merle C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Merle C
Gesin met klein kinders

Awesome.

The stay was very relaxing, but a bit too short. Had a very nice time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome.

Die verblyf was baie ontspannend, maar 'n bietjie te kort. Baie lekker gekuier.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Glad we that we could meet your expectations. Perhaps a longer stay next time.

The Orange Bowl
Jackie E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat n mens nodig het as jy moet oorslaap.

Ligging van die verblyf was perfek. Dis wat 'n mens benodig as jy weg van jou eie huis is. Dis waarde vir jou geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Dankie Jackie, vir die posetiewe terugvoer.

The Orange Bowl
Lauren L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren L
Saam met vriende

It was an amazing stay, would be happy to recommend to my friends.

Great place, I will recommend it to everyone. Will be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n ongelooflike verblyf, sou ek dit vir my vriende aanbeveel.

Goeie plek, ek sal dit vir almal aanbeveel. Sal terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Thank you very much Lauren, it is nice to hear that. We would love to see you again.

The Orange Bowl
Natania V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natania V
Saam met vriende

Management was very accommodating with regards to my needs.

Great place for a getaway. Management was able to accommodate my specific needs. Definitely going back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die bestuur was baie akkommoderend vir my behoeftes.

Great place for a getaway. Management was able to accommodate my specific needs. Definitely going back.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Natania, thank you for your response. We look forward in seeing you again.

The Orange Bowl
Zellvonia V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zellvonia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Straight to the point.

The Orange Bowl was a very nice place for a breakaway, tranquillity.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dina - Marie P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina - Marie P
Saam met vriende

Dankie vir die ekstras

Lekker gebly - dis wel baie sentraal as 'n mens in die middel van die dorp moet bly. Bietjie lawaaierig as jy gewoond is aan die plaas se stilte met die sportveld net agter, maar ek moes beter navorsing gedoen het. Volledig toegerus met aandag aan detail. Wel gedaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome place.

Place was quiet, neat, safe and secure. Owners very friendly and helpful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Awesome plek.

Plek was stil, netjies en veilig. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ettienne L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en baie goeie waarde vir geld.

As jy Paarl toe gaan en jy soek 'n plek, hoef jy nie verder as Orange Bowl te kyk nie. Baie vriendelike diens, netjies, baie spasie. Heerlik gewees om daar te kon bly en sal weer so maak as ons daai kant toe gaan. Ongeveer 10 minute van Spice Route, Fairview en 15 van Boschenmeer af, sentraal geleë, so als is binne bereik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Liewe Ettienne,

Dit was 'n voorreg om julie by ons te kon gehad het, dit was baie spesiaal. Ons sien met verwagting uit na julle volgende besoeke. Mooi Loop!

The Orange Bowl
Antoinette R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette R

Netjies en skoon, foto's is presies soos wat die plek lyk.

Die lapa is lieflik om in te braai en 'n groot plus punt. Dalene is baie hulpvaardig en bereid om die ekstra myl te gaan, die enigste probleem mag miskien die parkeerplek wees. Avis is op dieselfde erf en dit maak dinge so effe knap wat die parkeerplek betref. Ons was daar met een voertuig, maar twee voertuie sou 'n probleem gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Met groot beskeidenheid is ons bly dat julle by ons kom bly het. Ook vir julle vriendelike waardering.

The Orange Bowl
Buks (cjh) K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buks (cjh) K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Ons het dadelik welkom gevoel en is soos familie behandel. Die plekkie is absoluut die mooiste! Hulle was so gaaf om die lugversorging aan te sit om die kamer solank warm te maak. Die dekor is uit die boonste rakke! Baie dankie, Joe en Dalene, vir julle gasvryheid! Ons sien uit na ons volgende kuiertjie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Dankie Sunette en Buks, ons waardeur julle uitstekende resensie. Ons sien uit na julle volgende kuier.

The Orange Bowl
Louise E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Eenheid was ruim en gerieflik. Netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Besigheidsreis

Vir seker 'n plek om aan te beveel. Baie dankie vir die gasvryheid, goeie diens en vriendelikheid.

'n Baie netjiese plek wat sentraal geleë is. Vriendelikheid en gasryheid was opmerklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Baie dankie Deon, die positiewe terugvoer word opreg waardeer.

The Orange Bowl
Gawie S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen probleme, alles was ok.

My verblyf in die Paarl was alles goed en op tyd met nog ander slaapplekkeuses. Die Pool Cabin was heel gerieflik met alles wat nodig is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sj J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sj J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was OK!

Die ligging is goed. Parkering kan 'n probleem wees as jy met 'n groot voertuig wil parkeer. Parkering slegs geskik vir klein motors. Gasvrou het my afgesit, veral toe familie besoek kom aflê. Lyftaal en eerste indrukke gemaak op potensiële nuwe gaste. Hulle het nie welkom gevoel nie. Die prys is te duur vir wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V
Saam met vriende

Baie skoon en netjies.

Ons eenheid was baie skoon, netjies en alles wat jy nodig kan kry. Ons was baie beïndruk. Ons beveel dit graag aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Dankie Lorraine, dit is ons doelwit om al ons gaste tevrede te stel.

The Orange Bowl
Earl J - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Earl J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitief dit werd.

Meer as waarde vir die geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Baie dankie Earl, dit is van die mooiste terugvoer wat ons nog gekry het. Waardeur dit baie. Baie geluk met julle huwelik glo julle sal baie gelukkig wees.

The Orange Bowl
Madeleine M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir heerlike verblyf.

Die eenheid is baie ruim en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Julle is baie welkom, bly julle het dit geniet. Ons waardeur ook julle positiewe terugvoer.

The Orange Bowl
Tim V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, klein plekkie as jy net 'n bed en badkamer soek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Gesin met klein kinders

Dit is privaat. Mense is vriendelik, kindervriendelik. Baie tevrede.

Baie tevrede, genoeg spasie vir almal. Kinders en ek het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie O
Enkelreisiger

Fantasties.

Dit is beste plekkie om oor te slaap, lekker weggesteek en om elke hoek is daar nuwe verrassing. Baie netjies en diens is voortreflik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Baie dankie vir die vleiende opmerkings. Ons aanvaar dit met groot beskeidenheid.

The Orange Bowl
Caroline M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline M
Besigheidsreis

Lekker sentraal vanaf besighede.

Het baie lekker gebly. Dis 'n veilige plek om te slaap en lekker sentraal. Parkering is net 'n probleem veral as dit 'n bakkie is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was inderdaad n plesier om daar tuis te gaan naby Avis en die Paarl dorpsomgewing.

Dit was die prys werd vir 'n rustige plekkie in die gewoel van Paarl.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Bly julle het dit geniet want dit is ons aanslag om dit so rustig moontlik te maak.

The Orange Bowl
Carli D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli D
Besigheidsreis

Netjies en met perfekte ligging. Die alles-in-een vertrek was oulik vir dames alleen en spanbou.

Goeie ligging met netjiese skoon vertrekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer. Baie bly dit was bevredigend en dat julle dit geniet het, mooi bly.

The Orange Bowl
Henry V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Henry V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunell B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sunell B
Gesin met klein kinders

Ons het heerlik gebly.

Die eenheid het alles in gehad wat ons benodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Sunell. Ek is bly om te hoor julle het lekker gebly. Ons hoop ons sien julle weer, mooi bly.

The Orange Bowl
Clint N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clint N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en gerieflik.

Net een probleem gehad en dit was dat verhittingseenheid vir warm water nie gewerk het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Dagsê, ek is verskriklik jammer oor die warm water wat nie gewerk het niw. Sjoe, julle moes ons laatweet het sodat ons daarna kom kyk het om julle verblyf nog meer gerieflik te maak.

The Orange Bowl
Lizeth C - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizeth C
Gesin met tieners

Gerieflik en baie netjies. Vriendelike en behulpsame personeel.

Woonstel is ruim en baie netjies. Volledig toegerus en vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nanine S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nanine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Baie oulike plekkie, was lekker ruim en skoon! Het 'n lekker tyd gehad!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moller N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Moller N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik rustig en stil. Baie lekker gewees.

Lekker plek om vanaf rond te reis en die omgewing te verken en dan nog boonop jou eie binnebraai, lekker swembad en lugreëling in die kamer vir die warm aande in die Paarl. Was lekker en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Dankie Moller dit is baie ordentlik van julle. Bly julle het dit geniet, hoop ons sien julle weer. Groete

The Orange Bowl
Ria D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D
Enkelreisiger

Pragtige, ruim en netjiese verblyf.

Baie vriendelik ontvang. Baie skoon en netjiese verblyf. Alles beskikbaar. Was veral verras met elektriese komberse aangesien dit maar koud was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Beste Ria, baie dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer, veral as dit mooi en positiewe komentaar is.
Groete

The Orange Bowl
Warren B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Warren B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en veilig.

Geriewe was voldoende om die oorslaap 'n goeie ervaring te maak en ek sal beslis weer gebruik maak van die fasiliteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hettie H - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly in 'n rustige omgewing. Voel veilig!

Dis ongelooflik mooi en rustig en skep 'n ware oase met die besige hoofstraat meters van ons af! Die hele pakket was pragtig: tien uit tien. Skoon spierwit beddegoed en ruimte! Ek sal beslis weer in OB bly en dit aanbeveel by vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Baie dankie Hettie dit is baie vriendelik van julle. Dit is altyd lekker vir ons as mense dit geniet om by ons te bly. Groete

The Orange Bowl
Linda V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V
Enkelreisiger

Location and parking could be better.

Joe was very helpful and friendly very interesting man to chat to. I liked the decor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annaline D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annaline D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename omgewing, jammer kon nie langer vertoef nie.

Dis 'n stil en rustige omgewing en 'n mooi uitsig, veral na die wingerde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Orange Bowl se terugvoer

Annaline, miskien kan julle volgende keer langer kuier en meer van die rustigheid en uitsig in neem. Dankie vir die terugvoer.

The Orange Bowl
Andrietha V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrietha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal geleë.

Ons het baie lekker gekuier. Die akkommodasie is baie gerieflik. Die parkering is egter baie ongerieflik en onvoldoende aangesien baie Avis motors ook daar parkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annalise J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise J
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-Ster verblyf!

Netjiese, gerieflike, skoon geriewe met baie gasvrye eienaars. Lekker gekuier en loopafstand van ons bestemming wat Paarl Gimnasium was tydens die Paasnaweek rugbytoernooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelize J - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelize J
Saam met vriende

Fantasties!

Baie gerieflik en baie vriendelike eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanti E - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hanti E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort en kragtig: aaklige ervaring!

Die oggend van ons vertrek was ons onder die indruk dat ons 11:00 die eenheid moet ontruim. Kwart voor agt die oggend staan 'n vrou op die stoep. Ek is uit die veld geslaan, sy skuur verby my en gaan die eenheid binne en sit haar handsak op 'n stoel neer. Teen dié tyd kom sy agter dat ek en my man heeltemal uit die veld geslaan is. Sy stel haarself toe bekend as Hester en sê sy kom skoonmaak. Sy vra of sy die linne in die kamer kan gaan haal. Wat moes ek sê!? Nee!? Sy begin toe die wasgoed was, daar was 'n wasmasjien in die eenheid wat nie vir ons gebruik was nie, ek weet nie hoekom nie maar dit maak regtig nou nie meer saak nie! Die opwas-gedeelte is groot maar die deel waar 'n mens kos voorberei is kompak. Ons drie, ek my man en Hester val toe oor mekaar se voete en wat 'n "awkward" situasie was dit nie. Volgende staan 'n jong seun in die deur en vra Hester vir swart sakke! Ons het gelukkig vroegoggend opgestaan en gebad. Anders sou ons seker by 'n hotel moes inklok om te bad! Ons het toe maar begin om bagasie te laai en te ry! Ons het ontbyt by 'n restaurant gaan eet! Dalene Cilliers kon ons die vorige dag gewaarsku het dat ons voor agt moet vertrek. Sy moet besef dat wanneer gaste betaal om oor te slaap betaal hulle ook vir hulle privaatheid. Ons het gevoel ons privaatheid is geskend! Ek het reeds my familie en vriende van hierdie ondervinding vertel en ek en/of my vriende en familie sal beslis nooit weer by die Orange Bowl aanklop nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 410, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2MjEwOTE5LTdiZjMtNGQ1NS05YzJhLTBiZDAyYjVjN2MzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 410 Main Road Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.721687256399 18.962780553967