Elandsvallei Akkommodasie by The Outpost Dullstroom | LekkeSlaap
+78

The Outpost Dullstroom

Feathers
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Feathers kyk oor die perdestalle en die buitegeboue uit. Hier is 1 en suite-kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. In die sitkamer is 'n kaggel/braaiplek en 'n eetkamertafel. Feathers het 'n volledig toegeruste kombuis.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Balans is betaalbaar voor die inklokdatum.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Fisherman's
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Fisherman's is 'n knus en romantiese kothuis geleë op die rand van die wattelboomwoud, en kyk oor die dam uit. Hierdie kothuis het 2 kamers, 1 met 'n dubbelbed, en die ander 1 het 3 enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer. Die kombuis is volledig toegerus met eetgerei vir 6 persone. Daar is ook 'n kaggel en ingeboude braai-area binne.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Balans is betaalbaar voor die inklokdatum.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Die Stal
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die Stal is 'n gesinseenheid en het 2 kamers. Die 1 kamer het 'n dubbel- en enkelbed, en die ander kamer het 2 enkelbeddens. Hier is 'n badkamer met 'n aparte stort, toegeruste kombuis, eetkamer, kaggel en toegeboude braaiplek wat oor The Outpost en plaasdiere kyk. DStv is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Balans is betaalbaar voor die inklokdatum.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dam Huis
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die ou plaasdam is omskep in 'n huis wat ons gevolglik die Dam Huis gedoop het. Dit het 3 slaapkamers, 2 met dubbelbeddens en 1 met 2 enkelbeddens. Die huis het 'n ten volle toegeruste kombuis wat voorsiening maak vir 6 mense. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort. Die binnenshuise braai dien as 'n kaggel. Verder is daar 'n eetarea en 'n pooltafel vir ons gaste se gebruik. DStv is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Balans is betaalbaar voor die inklokdatum.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sara 1
Vanaf R1 800
per eenheid
Beskrywing

Sara het 4 slaapsale, elk met enkelbeddens. Elke kamer het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 'n gemeenskaplike badkamer en kombuis vir alle gaste asook 'n gaste-sitkamer met 'n kaggel. Die speletjieskamer het 'n pooltafel en daar is 'n lapa met 'n buitebraai. Sara is ideaal vir rugsakreisiger-groepe, gholfspelers of spanbou-groepe met sitplek buite wat oor een van die damme van die plaas uitkyk. Springbokke, blesbokke, elande en volstruise wei in die omheinde area.

Die eenheid/kamer het
Slaapsaalbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
6 xSlaapsaalbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die verblyf

Belasting en Ekstras

Balans is betaalbaar voor die inklokdatum.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sara 2
Vanaf R1 800
per eenheid
Beskrywing

Sara het 4 slaapsale, elk met enkelbeddens. Elke kamer het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 'n gemeenskaplike badkamer en kombuis vir alle gaste asook 'n gaste-sitkamer met 'n kaggel. Die speletjieskamer het 'n pooltafel en daar is 'n lapa met 'n buitebraai. Sara is ideaal vir rugsakreisiger-groepe of spanbou-groepe met sitplek buite wat oor een die damme van die plaas uitkyk. Springbokke, blesbokke, elande en volstruise wei in die omheinde area.

Die eenheid/kamer het
Slaapsaalbed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
6 xSlaapsaalbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs die verblyf

Belasting en Ekstras

Balans is betaalbaar voor die inklokdatum.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sara 3
Vanaf R1 800
per eenheid
Beskrywing

Sara het 4 slaapsale, elk met enkelbeddens. Elke kamer het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 'n gemeenskaplike badkamer en kombuis vir alle gaste asook 'n gaste-sitkamer met 'n kaggel. Die speletjieskamer het 'n pooltafel en daar is 'n lapa met 'n buitebraai. Sara is ideaal vir rugsakreisiger-groepe of spanbou-groepe met sitplek buite wat oor een van die damme van die plaas uitkyk. Springbokke, blesbokke, elande en volstruise wei in die omheinde area.

Sara 4

  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 15, Middelpunt Plaas, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5875ab192e8ea723ae15162225488b22a4ee8b7aad078b4178612d9cbc14b3370fd79e3d99be90c3bf6b543e624b2bc5dd52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 133 5 1 5 Portion 15 Farm Middelpunt 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.528599234215 30.131209766865
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za